Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about NARRATIEF MET BOUWER BOSCH:How many episodes does NARRATIEF MET BOUWER BOSCH have?The podcast currently has 91 episodes available.
June 08, 2022EPISODE 71: MAJOZI (SINGER-SONGWRITER)Ek gesels met die ongelooflike musikant en skrywer Majozi oor sy lewe, loopbaan, passie vir musiek en hoe hy musiek aanpak in 'n tyd van TIKTOK dansies en viral videos....more1h 7minPlay
May 15, 2022EPISODE 70: JACO STRYDOM (BOEKVRYSTELLING GESPREK)Ek het met Jaco Strydom 'n gesprek gevoer by die boekvrystelling van sy derde boek getiteld "Alle sondaars welkom"....more44minPlay
May 07, 2022EPISODE 69: AUGUSTA ZIETSMAN (AKTRISE EN SKRYWER)Ek en Augusta Zietsman het oor 'n magdom onderwerple gesels. Films, musiek, spiritualiteit, Afrikaans, die dood en die opwindende projekte waarmee sy besig is....more2h 7minPlay
October 23, 2020EPISODE 68: LIDIA RAUCH(INKLUSIEWE INNOVERINGSKONSULTANT)Ek en Lidia het gesels oor haar liefde en passie vir versoening en die maatskappy "Bloom Enterprise" wat sy begin het om gesprekke en denkwyses te fasiliteer met die doel op versoening. Jy kan meer van Bloom Enterprise hier lees - https://www.bloomenterprise.co.za...more1h 23minPlay
October 14, 2020EPISODE 67: RUHAN FOURIE(PhD-STUDENT IN GESKIEDENIS)EPISODE 67: RUHAN FOURIE(PhD-STUDENT IN GESKIEDENIS) by BOUWER BOSCH...more1h 25minPlay
October 04, 2020EPISODE 66: GAZELLE(KUNSTENAAR EN MUSIKANT)EPISODE 66: GAZELLE(KUNSTENAAR EN MUSIKANT) by BOUWER BOSCH...more1h 18minPlay
June 12, 2020EPISODE 65: LEON WESSELS(OUDMINISTER EN MENSE-REGTE AKTIVIS) & GIELIE HOFFMAN(SKRYWER)Ek en Gielie Hoffman het met Leon Wessels gesels oor sy grootwordjare, sy tyd as politikus by die Nasionale Party, apartheid en menseregte. Leon het ook 'n boek onlangs vrygestel getiteld "Encountering Apartheid's Ghosts" wat nou landswyd beskikbaar is....more1h 38minPlay
March 27, 2020EPISODE 64: JANA MARX (DIEPTEVERSLAGGEWER VIR NETWERK24)EPISODE 64: JANA MARX (DIEPTEVERSLAGGEWER VIR NETWERK24) by BOUWER BOSCH...more1h 5minPlay
March 03, 2020EPISODE 63: BARBARA BRASINGTON - KOMEDIANT EN AKTRISEEPISODE 63: BARBARA BRASINGTON - KOMEDIANT EN AKTRISE by BOUWER BOSCH...more1h 34minPlay
February 03, 2020EPISODE 62: DEON MEIRING (MUSIKANT EN SKRYWER)Deon het by my kom kuier vir vier dae sodat ons 'n nuwe Dans Dans Lisa EP kan record en ons het toe sommer die instrumente een kant toe geskuif om bietjie te gesels oor al die dinge op ons hart deesdae. Die betekenis van die lewe, afrikanerskap, christenskap, en musiek. Jy kan vir Deon Meiring op sosiale media platforms kry by @DeonMeiring...more1h 36minPlay
FAQs about NARRATIEF MET BOUWER BOSCH:How many episodes does NARRATIEF MET BOUWER BOSCH have?The podcast currently has 91 episodes available.