Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about NARRATIEF MET BOUWER BOSCH:How many episodes does NARRATIEF MET BOUWER BOSCH have?The podcast currently has 91 episodes available.
January 10, 2020EPISODE 61: MONIQUE TAUTE (HOOF VAN AFRIFORUM VELDTOGTE)Monique Taute is die hoof van Afriforum se Veldtogte afdeling. Ons het gesels oor musiek, afrikaners, die regering, wat haar werk alles behels asook hoekom Straatligkinders se nuwe album nie so hard is nie. Ek moet erken, dit was 'n goeie vraag van haar kant af. Ek het haar belowe dat ons volgende album harder sal wees....more1h 44minPlay
December 02, 2019EPISODE 60: PEACH VAN PLETZEN (KUNSTENAAR)Peach van Pletzen is een van ons beste vervaardigers en musikante in Suid Afrika. Ek het met hom gesels oor die sukses van sy nuuste projek "Van Pletzen" en waar die huidige musiekbedryf homself bevind....more1h 3minPlay
November 22, 2019EPISODE 59: LOUFI (KUNSTENAAR)Loufi is tans een van my gunsteling kunstenaars in Suid Afrika. Ons het gesels oor sy liefde vir die kunste, sy geskiedenis met dwelms asook hoe musiek sy lewe verander het. Ek en Loufi het al 3 liedjies saam uitgebring en ons nuutste een "#Blessed" kan jy nou aanlyn gaan luister....more1h 29minPlay
August 21, 2019EPISODE 58: ANSU VISSER (AKTRISE, SKRYWER EN KINEMATOGRAAF)Ek het met Ansu Visser gesels oor haar loopbaan, haar idees rondom haar geloof en hoe sy die Bybel sien en ervaar asook net spiritualiteit in die algemeen....more1h 27minPlay
August 09, 2019EPISODE 57: ELMA SMIT (TV EN RADIO-AANBIEDER)Ek by Elma gaan koffie drink en beskuit eet en gesels oor haar ongelooflike loopbaan tot dusver, die goeie ou MK dae, hoe om te snorkel asook hoe lyk spirituele ervarings vir haar....more1h 16minPlay
July 31, 2019EPISODE 56: DE KLERK OELOFSE (AKTEUR)Ek gesels met De Klerk Oelofse oor sy lewe as akteur, trauma rondom die dood van 'n ouer, watter rol die spirituele speel in ons lewens en ons dink sommer saam wat dit is van die kunste wat so 'n groot impak op mense se lewens het....more1h 30minPlay
May 26, 2019EPISODE 55: ALMERO WELGEMOED (MUSIKANT, SKRYWER)Ek gesels met Almero oor sy musiek, idees en gedagtes rondom hoe hy die wêreld sien en beleef....more1h 15minPlay
March 28, 2019EPISODE 54: MILA GUY (AKTRISE)Mila Guy is 'n aktrise al die pad van Nelspruit se wêreld af maar sy het van 14 jarige ouderdom in Nieeu-Seeland gebly en haar hoërskoolloopbaan daar voltooi. Ek het met haar gesels oor haar passie vir toneelspel, hoe uitdagend die vermaakbedryf kan wees asook geloof en spiritualiteit....more1h 48minPlay
March 22, 2019EPISODE 53: BEER ADRIAANSE (SKRYWER, MUSIKANT EN AKTEUR)EPISODE 53: BEER ADRIAANSE (SKRYWER, MUSIKANT EN AKTEUR) by BOUWER BOSCH...more1h 34minPlay
March 01, 2019EPISODE 52: LOUIS VAN DER RIET (TEOLOOG)Louis van der Riet het onlangs geskiedenis gemaak toe hy as die eerste openlike gay leraar van 'n NG Kerk bevestig is. Ek het met Louis gesels oor sy liefde vir die kerk, Jesus en ook hoe hy probeer sin maak van al die warboel rondom sy bevestiging....more1h 8minPlay
FAQs about NARRATIEF MET BOUWER BOSCH:How many episodes does NARRATIEF MET BOUWER BOSCH have?The podcast currently has 91 episodes available.