Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about NARRATIEF MET BOUWER BOSCH:How many episodes does NARRATIEF MET BOUWER BOSCH have?The podcast currently has 91 episodes available.
October 07, 2018EPISODE 41: LANDBOUGESPREK: IVOR PRICE, NICK SERFONTEIN, JANNIE DE VILLERS, PATRICK SEKWATLAKWATLAHier is 'n berig oor die gesprek - https://www.litnet.co.za/persvrystelling-leierboere-besin-by-aardklop-oor-grondhervorming/...more1h 11minPlay
September 30, 2018EPISODE 40: RUHAN FOURIE(PHD STUDENT IN GESKIEDENIS), DEON MEIRING(MUSIKANT) DEEL 2Ek en Deon Meiring het 'n roadtrip Bloemfontein toe gevat om met Ruhan Fourie te gesels oor sy tesis wat hy geskryf het oor Beyers Naudé. Ruhan is 'n PHD student in geskiedenis en is tans besig met sy doktorsgraad in "Kommunisme in die NG kerk"....more1h 5minPlay
September 23, 2018EPISODE 39: RUHAN FOURIE(PHD STUDENT IN GESKIEDENIS), DEON MEIRING(MUSIKANT) DEEL 1Ek en Deon Meiring het 'n roadtrip Bloemfontein toe gevat om met Ruhan Fourie te gesels oor sy tesis wat hy geskryf het oor Beyers Naudé. Ruhan is 'n PHD student in geskiedenis en is tans besig met sy doktorsgraad in "Kommunisme in die NG kerk"....more1h 11minPlay
September 16, 2018EPISODE 38: RUDI SWANEPOEL (NG KERK ANDREW MURRAY)Ek het met Rudi Swanepoel gesels oor die NG Kerk se rol in apartheid asook hulle rol vandag in 'n post apartheid era. Rudi het 'n ongelooflike stuk geskryf in die kerkbode rondom hierdie tems wat jy hier kan lees -http://kerkbode.christians.co.za/2018/09/03/n-oproep-tot-bekering/...more1h 2minPlay
September 07, 2018EPISODE 37: STEFAANS COETZEE (DIE WITWOLF BOMPLANTER EN VERSOENINGSKONSULTANT)Stefaans Coetzee was in 1996 as 17 jarige seun betrokke by 'n bom wat geplant is in Worcester waarin 4 mense oorlede is en ongeveer 70 mense beseer is. Ons gesprek gaan oor sy ongelooflike inspirerende storie rondom vergifnis en versoening en die pad wat hy gestap het met sy slagoffers en hoe hy die eerste persoon in ons land se geskiedenis is wat hierdie proses aangepak het. Vandag gebruik Stefaans sy storie om te help met versoeningsprojekte regoor Suid Afrika....more1h 12minPlay
August 31, 2018EPISODE 36: JOSUA LOOTS(NAVORSINGSBESTUURDER), GIELIE HOFFMANN(LEIERSKAPSKONSULTANT)Ek, Gielie Hoffmann en Josua Loots deel 'n whatsapp groep. Ons het dit goed gedink om een van ons whatsapp gesprekke in regte te lewe aan te pak, op te neem en met jou te deel....more2h 17minPlay
August 23, 2018EPISODE 35: DANIËL ELOFF (PODLITIEK, AGENDA)EPISODE 35: DANIËL ELOFF (PODLITIEK, AGENDA) by BOUWER BOSCH...more1h 3minPlay
August 09, 2018EPISODE 34: PIETIE BEYERS (MENS, AKTEUR, SKRYWER)Pietie Beyers is 'n mens, akteur en skrywer. Jy mag hom dalk al gesien het in verhoogproduksies soos Balbesit of selfs op jou TV kassie as "Deon" in Binnelanders. Pietie is deesdae besig om te skryf aan sy eerste rolprente wat hulle binnekort gaan begin skiet. Ek het saam met hom gaan eet by Brian Lara in Linden en gesels oor die uitdagings van om 'n mens te wees....more2h 21minPlay
August 02, 2018EPISODE 33: JOHAN ERASMUS (REAL TALK, BETEREINDERS, DIALOOG)Johan Erasmus is die man agter "Real Talk" - 'n inisiatief om Suid Afrikaners nader aan mekaar te bring deur reguit met mekaar te praat oor moeilike onderwerpe. Jy kan gerus meer gaan lees hier wat "Real Talk" doen - http://www.realtalk.org.za - Johan is ook deel van die organisasie "Betereinders" wat ongelooflike goeie werk doen in gemeenskappe in en om Suid Afrika -https://www.facebook.com/betereinders/...more1h 6minPlay
July 18, 2018EPISODE 32: JOHAN CRONJE(SKRYWER EN REGISSEUR)Ek gesels met Johan Cronje van Nouvanaand Films oor skryf, studentelewe op die NWU-PUKKE, sy rolprent "Wonderlus" en sy proses as skrywer en regisseur en hoe moeilik dit is om soms weg te stap van 'n projek af....more1h 8minPlay
FAQs about NARRATIEF MET BOUWER BOSCH:How many episodes does NARRATIEF MET BOUWER BOSCH have?The podcast currently has 91 episodes available.