Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
FAQs about NARRATIEF MET BOUWER BOSCH:How many episodes does NARRATIEF MET BOUWER BOSCH have?The podcast currently has 91 episodes available.
January 18, 2019EPISODE 51: WYNAND CLAASSEN (VOORMALIGE SPRINGBOK-KAPTEIN)Wynand Claassen is 'n voormalige rugbyspeler wat vir Natal(Sharks) en die Blou Bulle gespeel het as student. Hy was die Springbok-kaptein tydens die bekende 1981 toer na Nieu-Seeland waar die wedstryde deur betogers ontwrig was. Ons het gesels oor politiek in sport, die toer in Nieu-Seeland en waar sy liefde vir rugby vandaan kom....more1h 17minPlay
December 02, 2018EPISODE 50: LUCINDA NEETHLING (DIE MELKTERT KOMMISSIE)Lucinda was 16 jaar oud toe sy en haar band Die Melktert Kommissie JIP Rockspaaider gewen het. Ons het gesels oor haar loopbaan in musiek en sommer net oor die dinge van die lewe....more1h 54minPlay
November 16, 2018EPISODE 49 : BENJAMIN DE JAGER (STRAATLIGKINDERS)Benjamin de Jager is 'n kitaarspeler en liedjieskrywer van Potchefstroom en jy sal hom dalk beter ken as die kitaarspeler vir Straatligkinders sowel as Mosesmetroman. Ek het met Ben gesels oor waar musiek vir hom begin het asook die goeie en slegte tye wat saam met musiek en die lewe kom....more1h 19minPlay
November 11, 2018EPISODE 48: HEIN KRUGER (STRAATLIGKINDERS)Hein Kruger is die tweelingbroer van Ruan Kruger en hy is die baskitaarspeler vir Straatligkinders. Ek het met Hein gesels oor waar musiek vir hom begin het, hoe dit sy lewe verander het....more1h 13minPlay
November 02, 2018EPISODE 47: RUAN KRUGER(STRAATLIGKINDERS)Ek skop die Straatligkinders reeks af met Ruan Kruger ons drummer. Jy kan ons vyfde album solank hier pre-order - https://itunes.apple.com/za/album/verdwyn/1439677260 - die res van die album is beskikbaar vanaf 16 November....more1hPlay
October 28, 2018EPISODE 46: JOHAN STEGMANN(KUNSTENAAR)Jy kan hier meer inligting kry oor Johan Stegmann se werk. - https://www.everard-read.co.za/exhibition/80/exhibition_works/1062...more1h 33minPlay
October 25, 2018EPISODE 45: REAL TALK BY BETEREINDERSThe more difficult converstations we have, the less difficult they will be. This was one of those difficult conversations. Listen with an open heart.http://www.realtalk.org.za - https://www.facebook.com/betereinders...more1h 21minPlay
October 22, 2018EPISODE 44: BENNIE FOURIE(SKRYWER, AKTEUR)Bennie Fourie is 'n skrywer en 'n akteur en een ook my kreatiewe spanmaat in baie van ons films en komediesketse wat ons aanpak deesdae. Bennie is ook een van die regisseurs en skrywers van die komediereeks op Kyknet, Hotel....more1h 4minPlay
October 15, 2018EPISODE 43: ADRIAAN VLOK(OUDMINISTER VAN POLISIE)GIELLIE HOFMAN EN STEFAANS COETZEEOns het met Adriaan Vlok gesels oor apartheid, sy storie rondom vergifnis en versoening, Frank Chikane en hoe die kerk die bal moes vat en hardloop na die Die Waarheid-en-versoeningskommissie om aan te hou met versoening in Suid Afrika vandag....more2h 4minPlay
October 09, 2018EPISODE 42: SOSIALE MEDIA GESPREK: LOURENSA ECKARD, CARLA DE BEER, CARLA LEWISEk was deel van 'n paneelgesprek by Aardklop wat oor sosiale media gegaan het. Die goed en sleg van dit asook die wette rondom jou as verbruiker....more1h 28minPlay
FAQs about NARRATIEF MET BOUWER BOSCH:How many episodes does NARRATIEF MET BOUWER BOSCH have?The podcast currently has 91 episodes available.