Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.... more
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.
May 26, 2024Maak rap musiek ons kinders siek?Die interessante artikel van Shafiek Mouton op Netwerk 24 verwys - Maak rap (;liriek) ons kinders siek. Marianda Eraskus het n M verhandeling geskryf oor die verband tussen musiek en aggressie by studente. Wie moet leiding gee? www.radiokansel.co.za...more42minPlay
May 19, 2024Identiteitsverstaan binne die SA konteksProff. Wannie Carstens, Fanie Snyman en Christo van der Rheede deel hul perspektiewe re identiteitsverstaan midde SA realiteite www.radiokansel.co.za...more54minPlay
May 12, 2024Past Bernard van der Vlies en Prof. Rothney Tshaka - die relevansie dan Hemelvaart en Pinkster vir die Suid-Afrikaanse kHemelvaart en Pinkster - Past. Bernard van der Vlies en Prof. Rothney Tshaka gesels oor hierdie belangrike gebeure www.radiokansel.co.za...more37minPlay
May 05, 2024Naweek Aktueel gesels met Nadine Blom oor die gevare van sosiale mediaKinders, tieners veral word maklik ingesuig in aktiwiteite en voorstelle op sosiale media. Misdadigers van allerlei aard bekom sensitiewe materiaal en dreig die prooi daarmee af. Nadine Blom gesels oor hierdie belangrike saak. www.radiokansel.co.za...more42minPlay
April 26, 2024Geloofswaarhede en geloofsvrae beantwoord in nuwe publikasieProff. Chris van der Merwe en Robert Vosloo gesels oor Grenslose Genade www.radiokansel.co.za...more48minPlay
April 26, 2024Die EGK is tagtig jaar oud. Feesverrigtinge is aan die orde van die dag.Dr. Callie Fourie en ds. Andre Bester gesels oor die EGK se tagtigste verjaardagvieringe www.radiokansel.co.za...more27minPlay
April 26, 2024Suid-Afrika in `n morele moeras?Drr. Braam Hanekom, Nioma Venter en Prof. Johan van der Merwe verken saam - moraliteit en Suid-Afrika? www.radiokansel.co.za...more49minPlay
April 26, 2024Wat is behels verantwoordelike vernuwing in die kerk?Wat is verantwoordelike vernuwing in die kerk? Di. Joe Janse van Rensburg, David Higgs en Nardus Greyling, NG Jeffreysbaai gesels. www.radiokansel.co.za...more56minPlay
March 31, 2024Wat is die sin van glo terwyl alles so deurmekaar voel?Proff. Hennie Stander, Christina Landman en dr. Isak Burger gesels oor die sin en wese van geloof. www.radiokansel.co.za...more48minPlay
March 24, 2024Rickardo Broxham vertel sy aangrypende verhaalGod is liefde, getuig Rickardo Broxham www.radiokansel.co.za...more40minPlay
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.