Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.... more
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.
December 03, 2023Naweek Aktueel gesels oor die kontoere van IntergeloofsgesprekkeProff Fanie Snyman, Tanya van Wyk en dr Braam Hanekom wissel gedagtes oor intergeloofsgesprekke www.radiokansel.co.za...more46minPlay
November 26, 2023Kommer oor die welstand van Suid-Afrikaanse jeugHoe gaan dit met jongmense in Suid-Afrika? Klaarblyklik nie goed nie. Clifford Sheldon, di. Christo Nel en ds Anriette de Ridder gesels saam www.radiokansel.co.za...more48minPlay
October 15, 2023Jannie Pelser gesels met ds Charlotte Sibanjoni en ds. Dawid Botha.Ds Charlotte Sibanjoni is die eerste "swart" vroue predikant op n NG kerk kansel.Ds David gesels oor die ekologiese uitdagings wat ons die hoof moet bied. www.radiokansel.co.za...more49minPlay
October 08, 2023Die lewe gebeur - hoe bly 'n mens staande?Ds Rethie van Niekerk vertel hoedat n mens te midde van vele uitdagings steeds staande kan bly www.radiokansel.co.za...more51minPlay
October 01, 2023Dr Isak Burger gesels reguit oor Suid-Afrika. Ds Wimpie Wasserman vertel van sy nuwe seisoen in NederlandDs Wimpie Wasserman verhuis na Nederland en vertel meer daaroor.Dr Isak Burger praat reguit oor Suid Afrika en sy konteks www.radiokansel.co.za...more42minPlay
September 24, 2023Naweek Aktueel hesels met Dr Coenie Burger, Prof. Marius Nel en Dr Frikkie CoetzeeDaar is soveel meer aan Jesus skryf dr. Coenie Burger en Prof. Marius Nel. Dr. Frikkie Coetzee gesels oor sy doktorale verhandeling oor Evangelisasie www.radiokansel.co.za...more53minPlay
September 10, 2023Weet.co.za weet alles ( amper alles). Kolonialisme en ander sake in die brandingPetronel Fourie van Maroela Media vertel van n splinternuwe hulpmiddel vir skoolgaande jeug, in Afrikaans. Dr Wessel Wessels gesels oor kolonialisme en n paar aanverwante sake. www.radiokansel.co.za...more56minPlay
August 27, 2023Dag van verootmoediging - Here, sien ons raak!Die NGK verootmoedig voor die Here. Geredigeerde weergawe met ds. Nelis Janse van Rensburg as prediker www.radiokansel.co.za...more49minPlay
August 20, 2023Die Bybel in Afrikaans - 90 jaar verjaardagDr Elrika Senekal-Van der Berg gesels oor n besondere pylpaal vir die Bybel in Afrikaans en feesverrigtinge in die verband www.radiokansel.co.za...more46minPlay
August 13, 2023Prof. Christina Landman, `n lewe!Christina Landman deel een en ander oor haar kleurvolle loopbaan en lewe. Inderdaad, `n lewe! www.radiokansel.co.za...more48minPlay
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.