Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.... more
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.
March 17, 2024Ouer word is nie vir sussies nie!!Prof. Fanie Snyman en dr. Ryna Grobbelaar gesels oor die uitdagings en geleenthede wat aftrede bied. www.radiokansel.co.za...more46minPlay
March 05, 2024Genadedood onder die soekligProff. Willem Landman, Lizette Rabe en dr. Andre van Niekerk gesels verkennend oor genadedood en aanverwante sake www.radiokansel.co.za...more50minPlay
March 03, 2024Mafube besigheidsforum bring verandering in gemeenskappeHans Pretorius, Jacques Janse van Vuuren en Johnny Mokoena gesels oor hul passie vir die gemeenskappe waarvan hul deel is en hoe hulle ten spyte van weerstand sukses behaal www.radiokansel.co.za...more45minPlay
February 25, 2024Hoe hanteer Christene ongemak in die kerk?Somtyds loop oortuigings rondom sekere sake uiteen. Kan daar van mekaar verskil word en tog die eenheid bly bewaar. Luister na dr Knoetze, voorsitter van die sg. Koinonia sinode en ds. Jan Lubbe, moderator van die NGK. www.radiokansel.co.za...more54minPlay
February 18, 2024Dr Andre Bartlett, ds Rudie Swanepoel en Mnr Bernard Pieters gesels oor Stylvolle ChristenskapWat beteken dit om stylvol Christen te wees? Luister na Andre Bartlett, Rudie Swanepoel en Bernard Pieters oor hierdie saak. www.radiokansel.co.za...more54minPlay
February 11, 2024Mense maak `n verskil. Vandag gesels ons met twee sulke mense.Dale Macray is die skakel persoon vir n baie spesiale projek in Krugersdorp.Zuleka Smit vertel van n boek spesiaal vir kinders geskryf - Ben en die groot toets. www.radiokansel.co.za...more42minPlay
February 04, 2024Twee uitstekende boeke tw. Toe als groen was en Listen up word bespreekAn-Mari do Carmo en Renthia Buitendag gesels heerlik saam www.radiokansel.co.za...more52minPlay
January 28, 2024Waarmee is die Here besig in 2024?God roep sy kerk om aan te sluit by dit waarmee Hy besig is. Dr Isak Burger, di. Jan Lubbe, Leendert Wijnja en Past. Clifford Sheldon gesels om doe beurt oor wat dit mag beteken. www.radiokansel.co.za...more39minPlay
January 21, 2024Wat sê die Bybel oor die konflik in die Midde Ooste?Proff. Tanya van Wyk, Johan van der Merwe en Fanie Snyman plaas die konflik tussen Israel en die Palestyne in Bybelse konteks www.radiokansel.co.za...more55minPlay
January 14, 2024Laat U Koninkryk kom - hoe, waar en wie?Proff. Marius Nel en Cobus van Wyngaard help om hierdie bede - laat U Koninkryk kom beter te verstaan. www.radiokansel.co.za...more44minPlay
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.