Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.... more
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.
August 06, 2023Afrikaans as geloofstaal te midde van veeltaligheid in Suid AfrikaProf. Wannie Carstens en dr. Conrad Steenkamp gesels oor Afrikaans as geloofstaal in die lig van n simposium wat eerdaags gehou word en navorsing in die verband www.radiokansel.co.za...more45minPlay
July 30, 2023Ansja Ferreira en Hennie Maartens gesels oor hul nuutste pennevrug.Wat is `n sjerpa? Ansja Ferreira se nuutste boek moedig lesers aan ons verbeeldingryk aan die lewe deel te neem. Hennie Maartens skryf oor gebed. www.radiokansel.co.za...more41minPlay
July 23, 2023Openbaring vir gewone mense- Steven Bresler. Altus Venables oor sy pa.Vir baie mense is die boek Openbaring geslote. Steven Bresler help gelowiges om die visoene en ander sake in die boek te begryp. Altus Venables vertel van die besondere verhouding wat hy met sy vader het. www.radiokansel.co.za...more49minPlay
July 16, 2023Jannie Pelser in gesprek met Prof. Pieter Verster oor sy boek Onze RustProf. Pieter Verster vertel van sy nuwe boek, Onze Rust en hoe twee verhale met mekaar vervleg is. www.radiokansel.co.za...more19minPlay
July 09, 2023Jannie Pelser gesels met ds. Martiens SwartDs. Martiens Swart bied n naweek seminaar aan oor die senior fase van n mens se lewe en vertel waarom dit opwindend en betekenisvol kan wees. www.radiokansel.co.za...more24minPlay
July 02, 2023Amira Willighagen, wêreldbekende operasangeres praat oor haar geloofAmira Willighagen het op nege jarige leeftyd reeds die harte en verbeelding van die wêreld aangegryp met haar verruklike sang. Sy is nou negentien jaar oud, sing steeds net so mooi maar neem ook tyd om minderbevooregte kinders te vermaak. www.radiokansel.co.za...more1h 2minPlay
June 11, 2023Dr Coenie Burger en Prof. Marius Nel sê daar is veel meer aan JesusCoenie Burger en Marius Nel vertel van hul nuwe boek - Ons wil Jesus sien. www.radiokansel.co.za...more39minPlay
June 04, 2023Bloemfontein reik verbeeldingryk uit na behoeftiges; Zuleka Smit vertel van Ben en sy eerste groot toets.Te midde van die snerpende koue reik Bloemfontein betekenisvol uit na behoeftiges. Daardie eerste toets by die skool kan angs veroorsaak. Luister na Zuleka Smit as sy vertel van haar pennevrug, Ben en die groot toets. www.radiokansel.co.za...more49minPlay
May 21, 2023Drr Jolanda Dreyer en Danie Hoffman gesels oor holistiese gesondheidLiggaam, siel en gees - kyk goed na jouself. Drr Danie en Jolanda help ons daarmee. www.radiokansel.co.za...more52minPlay
May 07, 2023The South Coast being restoredTidy Towns restores the South Coast as a tourist destination www.radiokansel.co.za...more40minPlay
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.