Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.... more
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.
April 30, 2023Jannie gesels met bekende skrywersDrie vaardige skrywers vertel van hul nuwe boeke - Anzil Kulsen ,Alexa Steyn en Prof. Willie Pienaar vertel van hul nuutste werke. www.radiokansel.co.za...more53minPlay
April 23, 2023Ds Tersius Bezuidenhout en Dr Dave Viljoen gesels oor die Paasgebeure en Suid AfrikaWat het Paasfees met Suid Afrika en sy problematiek te doen. Is daar hoop. Dr Viljoen en ds Bezuidenhout gesels met groot entoesiasme oor ons mooi land en sy toekoms. www.radiokansel.co.za...more47minPlay
April 16, 2023Die bekende Dawie Roodt praat oor die leweBekende ekonoom Dawie Roodt sê JA vir die lewe. www.radiokansel.co.za...more48minPlay
April 09, 2023Kimberley skitter (weer)Soos in baie ander gemeenskappe het die burgery van Kimberley lank genoeg gewag dat dinge verander. Ywerige medewerkers maak korte mette van uitdagings soos skoonmaak, plant, herstel en mooi maak. www.radiokansel.co.za...more49minPlay
April 02, 2023#Imagine gryp die verbeelding aan.#Imagine is `n aangrypende jaarlikse jeugervaring waar tieners verdieping in hul geloof beleef. www.radiokansel.co.za...more55minPlay
March 26, 2023Droomscenario 2030. Wie, wat en waar ( en waarom/)Dr Lourens Bosman, ds Christo Nel en Dr Theo Swart gesels oor die NGK se droom www.radiokansel.co.za...more51minPlay
March 19, 2023Kerkwees in Suid-AfrikaHet die kerk nog n stem in Suid-Afrika. Koos Kombuis reken nie so nie. Dr Andre van Niekerk en ds Willem Steyn gesels oor hierdie belangrike saak www.radiokansel.co.za...more48minPlay
March 05, 2023Herlewing in die VSA - Wat gebeur?Jannie Pelser gesels met dr. John Bosman wat in die VSA woon ( Texas) en betroubare inligting gee oor die herlewing onder studente in Willmore, Kentucky. www.radiokansel.co.za...more41minPlay
February 26, 2023Herlewing in Suid-Afrika - kan dit?Drr Bennie Mostert, Isak Burger en ds Willem Badenhorst gesels herlewing in Suid Afrika. www.radiokansel.co.za...more40minPlay
February 19, 2023Jesus het my mooi gemaak - bekende kinderliedjie onder die vergrootglasIs aanlyn kerk ook kerk? Is die kinderlied Jesus hjet my mooi gemaak Teologies verantwoord. Luister gerus saam www.radiokansel.co.za...more46minPlay
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.