Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.... more
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 186 episodes available.
June 26, 2022Die verlore seun van die gaatjie- merkwaardige getuienis van Ivor SchwartzIvor se getuienis vind weerklank oor die lengte en breedte van ons land. www.radiokansel.co.za...more36minPlay
June 19, 2022Johan Retief se veelbesproke boek, die slegte nuus van die Evangelie onder die loep.Proff. Christina Landman, Tanya van Wyk en Johan van der Merwe neem Johan Retief se boek in oënskou. www.radiokansel.co.za...more54minPlay
June 12, 2022Alwyn Uys se getuienis gryp mens in die hart. Soveel uitdagings en soveel oorwinnings.Luister ook na Jean PelserHoe staan n mens weer op as jou wereld in duie stort? Luister na Alwyn Uys se getuienis. Jean Pelser vind innerlike vrede na `n rowwe tyd in sy lewe. www.radiokansel.co.za...more53minPlay
June 05, 2022Ukraine bly ontstellende nuus. Ds. Stafan van der Merwe vertel.Ds Stefan van der Merwe vertel van uitdagings in Oekraine. www.radiokansel.co.za...more41minPlay
May 29, 2022Rasseverhoudinge in Suid Afrika bly sensitief en problematiesDr Braam Hanekom, ds Rudi Labuschagne en prof Rothney Tshaka gesels oor rasseverhoudinge in SA nav die gebeure by Stellenbosch Universiteit www.radiokansel.co.za...more46minPlay
May 22, 2022Ds. Willem van der Colff vertel van sy werk in die OekraineDs Willem van der Colff, tans terug in Suid-Afrika vertel van sy betrokkenheid by Oekraine en mense se belewenis van die oorlog daar www.radiokansel.co.za...more47minPlay
May 15, 2022Die kerk na Covid-19, wattter uitdagings en geleenthede is daar?Di. Wimpie Wasserman, Fralene van Zyl en Jaco Schoeman gesels oor n post Covid-19 kerk en gemeente www.radiokansel.co.za...more50minPlay
May 08, 2022Internasionale Persvryheidsdag - hoe "vry" is die pers?Prof. Johannes Froneman en Gert van der Westhuizen gesels oor die taak, reikwydte en uitdagings van die joernalis, persvryheidsdag en ander uitdagings www.radiokansel.co.za...more47minPlay
May 01, 2022Die wapad is my woning. Pak huis en haard op en kies die grootpad.Naweek Aktueel gesels met Ronelle en Wayne Duck wat die wêreld platry en verken. www.radiokansel.co.za...more50minPlay
April 24, 2022Die oorstromings, lewensverlies en infrastrukuur vernietiging in KZN - wat doen die kerk?Dr Barry Tolmay, ds Marius Schoombie en Wendy Machika vertel. Piet Spit gesels oor n besondere toekenning wat hy ontvang het www.radiokansel.co.za...more55minPlay
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 186 episodes available.