Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.... more
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.
September 25, 2022Die afwesige vader is n sentrale tema wanneer oor probleemgedrag gepraat wordDr. Jan Botha gesels indringend oor die afwesige Vader in die gesinsopset en watter rol pa in die huisgesin en samelewing vervul. www.radiokansel.co.za...more35minPlay
September 18, 2022Ons gesels oor demokrasie en of dit steeds werk in SAProff. Joleen Steyn-Kotze en Andre Duvenhage gesels oor demokrasie en of dit steeds die aangewese model vir Suid-Afrika is. www.radiokansel.co.za...more30minPlay
September 11, 2022Angus Buchan vertel van die Nasionale gebedsbyeenkoms op 24 Sept.Jannie Pelser gesels met die bekende Angus Buchan oor die nasionale gebedsbyeenkoms op 24 September asook met Yolanda Steyn oor die logistieke uitdagings daaraan verbonde www.radiokansel.co.za...more42minPlay
September 04, 2022Het ek my geloof verloor? - `n vraag wat waarskynlik in baie gelowiges se koppeDie moeilike tye wat ons beleef bring jou verstaan van God in gedrang. Dikwels word die paradigmas waarmee jy grootgeword het ernstig bevraagteken. Pierre du Plesses gesels nav sy boek oor "Het ek my geloof verloor"? Die volle Bybel vir n afgelee gebeid in Ethiopie en die feesvreugde wat daarmee gepaard gaan. Luister na hoe Jean Pierre Combrinck en Chris Heyns vertel. www.radiokansel.co.za...more51minPlay
August 28, 2022Eenheid in die kerk ten spyte van verskille? Kan die geloofsgemeenskap dit doen?Dr Frits Gaum, proff. Johan van der Merwe en Fanie Snyman gesels oor dreigende skeuring in die NGK www.radiokansel.co.za...more50minPlay
August 21, 2022Suid-Afrika ontstel tans - veelvoudige uitdagings nooi ons uit om betrokke te raProf. Phillip Spies, dr. Johan Pienaar en dr. Braam Hanekom gesels oor Suid Afrika, sy konteks en uitdagings veral op die terrein van leierskap. www.radiokansel.co.za...more43minPlay
August 14, 2022Wat beteken `n eietydse Teologie? Wat beteken die begrip dekonstruksie?Dr. Andre Bartlett, ds. Kobus van Wyngaardt en prof. Tanya van Wyk gesels oor Teologie en wat n eietydse Teologie behels/ www.radiokansel.co.za...more48minPlay
July 31, 2022Suid Afrika verteenwoordig n baie diverse samelewing. Hoe kom ons met mekaar oorEk gesels met vier meningsvormers oor Diversiteit en die uitdagings en geleenthede wat dit bied. Gaste: Prof. Rothney Tshaka, dr. Jan Botha asook dr. Leslie van Rooi. www.radiokansel.co.za...more45minPlay
July 24, 2022Wat beteken Volhoubare Ontwikkeling en is dit moontlik in Suid Afrika?Dr. Morne Mostert, Prof. Theo Venter en Dawie Roodt gesels sonder pretensie oor die uitdagings wat verband hou met volhoubare ontwikkeling in Suid-Afrika www.radiokansel.co.za...more52minPlay
July 17, 2022Die bekende Dana Snyman, Braam Hanekom en Rudie Swanepoel gesels oor hoop vir onWat gee hopp en waar vind n mens dit in so n ontsuimige wêreld. Jannie Pelser gesels met Dana Snyman, skrywer, dr. Braam Hanekom, Sentrum vir Publieke Getuienis en ds. Rudie Swanepoel, Andrew Murray gemeente Johannesburg. www.radiokansel.co.za...more48minPlay
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.