Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Naweek Aktueel is ‘n program op Radiokansel wat luisteraars toerus om hul reis saam met Christus te verstaan.... more
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.
May 01, 2022Die wapad is my woning. Pak huis en haard op en kies die grootpad.Naweek Aktueel gesels met Ronelle en Wayne Duck wat die wêreld platry en verken. www.radiokansel.co.za...more50minPlay
April 24, 2022Die oorstromings, lewensverlies en infrastrukuur vernietiging in KZN - wat doen die kerk?Dr Barry Tolmay, ds Marius Schoombie en Wendy Machika vertel. Piet Spit gesels oor n besondere toekenning wat hy ontvang het www.radiokansel.co.za...more55minPlay
April 10, 2022Die stryd om die siel van Suid-AfrikaProff. Nico Botha, Erwin Schwella asook Rothney Tshaka gesels oor die betekenis asook stryd rondom die siel van Suid-Afrika www.radiokansel.co.za...more51minPlay
April 03, 2022Wat word met menseregte bedoel? Wie se regte is ter sprake. Het alle mense regte?Jannie Pelser gesels met Danie van Wyk, DAK netwerk, prof.Wannie Carstens asook ds Rudie Swanepoel oor menseregte. www.radiokansel.co.za...more43minPlay
March 27, 2022Hoe moet Suid-Afrikaners hulself identifiseer?Hoe moet Suid-Afrikaners hulself identifiseer - blank, swart, bruin or Suid Afrikaners, Afrikaner -- Glen Snyman, Danie van Wyk en Heinrich Wyngaard gesels oor hierdie belangrike saak www.radiokansel.co.za...more51minPlay
March 20, 2022Mensregtedag - wat is die betekenis daarvan vir Christene?Naweek Aktueel gesels met prof. Andre Bartlett, dr.Lindie Koorts en Dawie Jacobs oor menseregtedag, die gebeure in Sharpeville en die pad vorentoe. www.radiokansel.co.za...more56minPlay
March 13, 2022Jannie Pelser gesels oor lydingstyd en die lyding van menseNaweek Aktueel gesels met proff. Fanie Snyman, Laetus Lategan asook dr. Pieter Nagel oor lydingstyd en die lyding van mense. www.radiokansel.co.za...more48minPlay
February 27, 2022Naweek Aktueel gesels oor die dominee en pastore van die kerk en wonder hoe dit met hulle gaan?Jannie Pelser, aanbieder van Naweek Aktueel gesels met drr. Jan Botha en Guillaume Smit oor die geestelike en emosionele welsyn van ons leraars, veral na Covid-19 www.radiokansel.co.za...more46minPlay
February 20, 2022Jannie Pelser in gesprek met Prof. Fanie Snyman, ds.Bodenstein en Arnotte Payne.Humor is n gawe van Bo. In hierdie heerlike gesprek gesels ons daaroor. Prof.Fanie Snyman asook ds. Bodenstein wat sy proefskrif oor humor gedoen het asook Christen komediant Arnotte Paine kuier gesellig saam. www.radiokansel.co.za...more48minPlay
February 13, 202225 Jaar later: het die kerk Suid-Afrika se 7 reuse verslaan?In 1997 tydens die SACLA konferensie is 7 "reuse" onderskei wat dringend in Suid-Afrika aangespreek moes word. Die kerk het haar daartoe verbind. Dit sluit armoede, rassisme en korrupsie in. Dit is 25 jaar later. Hoe vorder die kerk met hierdie taak? Prof. Rothney Tshaka, Ds. Nelis Janse van Rensburg en Rev. Moss Nthla, almal leiersfigure gesels hieroor met Jannie Pelser www.radiokansel.co.za...more50minPlay
FAQs about Naweek Aktueel:How many episodes does Naweek Aktueel have?The podcast currently has 218 episodes available.