Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.
April 26, 201426 Apr 2014Demokrasie gaan oor veel meer as net een stem vir een mens. Só sê emeritus-professor Sampie Terreblanche, wat Suid-Afrika se politieke stelsels al langer as 20 jaar ontleed....more3minPlay
April 26, 201426 Apr 2014Die vervaardigers van EK JOKE NET 2 dra die fliek aan die akteur Andrew Thompson op. Die fliek bevat materiaal wat Thompson verfilm het voordat hy in 2012 oorlede is.Een van die vervaardigers, Dries Scholtz, sê steelkamera-flieks is in sy bloed, aangesien sy pa, Andre, die meeste van Leon Schuster se steelkamera-flieks vervaardig het....more3minPlay
April 26, 201426 Apr 2014Die langste woord in die Engelse taal eem drie en 'n half uur om uit te spreek. Dis bewys deur die redakteur van Esquire Russia, 'n leefstyl-tydskrif, wat onlangs die byna onmoontlike taak aangepak het. Die woord bestaan uit 'n 189,819 letters. Of dit wel as 'n woord gereken moet word, is nie so 'n uitgemaakte saak nie....more3minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.