Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.
May 11, 201412 May 2014Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die lewe kyk....more4minPlay
April 26, 201426 Apr 2014Dis vandag die laaste dag van Internasionale Kreatiwiteit- en Innovasie-week. As jy altyd gedink het net regterbrein-mense kan kreatief wees, is jy verkeerd. Henning Pieterse van die Universiteit van Pretoria se eenheid vir kreatiewe skryfwerk sê hy sien gereeld hoe wiskundiges en werktuigkundiges die verbeelding vrye teuels gee....more3minPlay
April 26, 201426 Apr 2014Die N!U-taal wat al jare lank aan die uitsterf is, kry nou uiteindelik sy regmatige plek in die letterkunde. Die Khomani-San het die inheemse taal se eerste boek by Askam in die Kalahari bekend gestel. Nog net vyf mense in die wêreld kan die taal praat....more4minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.