Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.
September 20, 201420 Sep 2014Suid-Afrikaanse kundigheid is in aanvraag in Rusland waar die Fifa Sokkerwêreldbeker in 2018 gehou sal word. Pieter Cronje, voormalige kommunikasiebestuurder van die Stad Kaapstad en nou 'n onafhanklike konsultant, is deel van 'n paneel van kundiges uit ses lande wat deelneem aan 'n internasionale konferensie in Saransk, een van Rusland se gasheerstede vir die wêreldbeker. Cronje doen twee aanbiedings oor Suid-Afrika en Kaapstad se wêreldbekertoernooi....more3minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.