Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.
August 03, 20133 Aug 2013Vennootskappe in die bemagtiging van mense met 'n geestesongesteldheid, is die onderwerp van 'n boek wat deur 'n skisofrenielyer geskryf is. Charlene Zunkel is die kommunikasiebeampte van die nieregeringsorganisasie, Gauteng Mental Health Society. Die boek het gevolg nadat die internasionale mediese joernaal, Lancet, Zunkel in 2011 gevra het om 'n artikel oor dieselfde onderwerp te skryf. Die boek se naam is EMPOWERMENT AND PARTNERSHIP IN MENTAL HEALTH - DISCOVERING THEIR VOICE....more4minPlay
August 03, 20133 Aug 2013Ons het Dinsdagoggend op RSG se nuusprogram Monitor 'n onderhoud uitgesaai met die kunstenaar, Lieze Stassen, wat tien jaar lank uit die openbare oog verdwyn het. Sy was destyds bekend vir haar CD, THULA, waarvoor sy in 1997 'n SAMA-toekenning vir die beste kontemporêre album ontvang het. Haar op en wakker komposisie BOKKIE was ook veral onder RSG-luisteraars baie gewild. Maar nou is sy volstoom terug nadat sy haar stem weer gevind het ná die dood van haar sewentienjarige seun, Alexander. Sy gaan binnekort haar splinternuwe CD MY HART JOU GEBED aan die publiek bekend stel. Wilna Matthee het Stassen uitgevra oor hierdie kreatiewe skepping....more6minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,157 episodes available.