Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.
July 30, 2022Naweekaktueel 30 Julie 2022Ons praat met die stigter van die Vryemark Stigting, Leon Louw, oor sy bedanking. Verskeie kwessies sal bespreek word op die ANC se beleidskonferensie in aanloop tot die party se nasionale konferensie in Desember. Die EFF vier sy negende bestaansjaar....more53minPlay
July 23, 2022Motorrubriek 23 Julie 2022Wessel Pretorius evalueer 'n Japanese sportnutsvoertuig....more4minPlay
July 23, 2022Naweekaktueel 23 Julie 2022Pres. Ramaphosa beantwoord 31 vrae van die Openbare Beskermer. Die bokshandskoene kom uit in die verkiesing van die Tories se nuwe leier. Monitor se eie Tossie Lochner, wat bekend geword het vir haar vrolike groet uit Italië, word 85 jaar oud!...more53minPlay
July 16, 2022Naweekaktueel 16 Julie 2022Die ANC en SAKP wil hulle alliansie versterk. Geen tafels of stoele, maar Denel se werknemers kry darem nou 'n salaris. Julie is verjaarsdagmaand vir Naweekaktueel se suster program, Monitor....more55minPlay
July 09, 2022Naweekaktueel 9 Julie 2022Die internasionale gemeenskap is geskok oor die sluipmoord in een van die wêreld se veiligste lande. Burgerregte-organisasies sê die regering wil aanspreeklikheid vir swak skoolinfrastruktuur deur nuwe wetgewing ontduik. Op 'n ligter noot - 'n tweede lewe vir haarknipsels....more52minPlay
July 02, 2022Naweekaktueel 2 Julie 2022NAVO vermeerder sy slaankrag met 40 000 tot 300 000 soldate. Die regering, Agbiz en Agri-SA se landbou-meesterplan loop deur onder hewige kritiek. Dis 25 jaar sedert die Britte Hongkong aan China teruggegee het....more52minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.