Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.
December 11, 2021Motorrubriek 11 Desember 2021In ons weeklikse motorrubriek gee Wessel Pretorius veiligheidswenke....more7minPlay
December 11, 2021Naweekaktueel 11 Desember 2021Die vakbond, NUM, eis dat Eskom se bestuurshoof, André de Ruyter, in die pad gesteek word. Die Nasionale Vergadering groet die veteraanpolitikus, James Selfe, ná 43 jaar se diens. Brad Binder praat oor sy hoogtepunte van die afgelope seisoen. Met die feesseisoen om die draai, gee Wessel Pretorius padveiligheidswenke. 'n Kunstenaar vra in die aanloop tot Versoeningsdag, ongemaklike vrae oor die stand van sake tussen Suid-Afrikaners....more51minPlay
December 04, 2021Naweekaktueel 4 Desember 2021Ons kry die jongste nuus oor die situasie op die N3-snelweg. Die Blitsbokke blink in Dubai. Só moet jy jou voertuig en sleepding voorberei vir die langpad. Twee Suid-Afrikaanse rolprente besluit om eerder op stroomdienste vry te stel....more48minPlay
December 03, 2021Motorrubriek 4 Desember 2021In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek word raad gegee oor hoe jy jou voertuig en sleepding gereed moet kry vir die langpad....more9minPlay
November 27, 2021Motorrubriek 27 November 2021In ons weeklikse motorrubriek berig Wessel Pretorius oor 'n padveiligheidsinisiatief....more8minPlay
November 27, 2021Naweekaktueel 27 November 2021Streng inperkings teen die nuwe Covid-19-variant word dalk binnekort aangekondig. 'n Nuutgestigte grenseenheid sal reeds tydens die feesseisoen ontplooi word. Kerke gaan nou ingespan word om die Covid-19-inentingsveldtog te bevorder....more52minPlay
November 20, 2021Motorrubriek 20 November 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mitsubishi....more4minPlay
November 20, 2021Naweekaktueel 20 November 2021'n Toename in voorvalle van moord en verkragting. 'n Vrou van Delft op die Kaapse Vlakte gee elke dag gratis ontbyt en motivering aan matrikulante. Wessel Pretorius toets 'n Mitsubishi....more52minPlay
November 13, 2021Motorrubriek 13 November 2021In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius briewe van luisteraars....more8minPlay
November 13, 2021Naweekaktueel 13 November 2021Oudpresident FW de Klerk se seun onthou hom só. Hoekom is elektriese voertuie in Suid-Afrika so duur? Losskakel Elton Jantjies praat oor vanmiddag se stryd teen Skotland....more44minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.