Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.
January 22, 2022Motorrubriek 22 Januarie 2022In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese sportnutsvoertuig, en 'n snoetbussie....more8minPlay
January 22, 2022Naweekaktueel 22 Januarie 2022Bloedige weer word op plekke in die Wes-Kaap en Namakwaland verwag. Die terugkeer van oudinwoners na Distrik Ses word vertraag deur slordige bouwerk. Die Wêreld Ekonomiese Forum spreek kommer uit oor die oorbevolking van die ruimte....more53minPlay
January 15, 2022Motorrubriek 15 Januarie 2022In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Nissan-bakkie....more6minPlay
January 15, 2022Naweekaktueel 15 Januarie 2022Die Department van Onderwys se besluit om nie die matriekuitslae in die media te publiseer nie, gaan in die hof draai. 'n Jeugorganisasie in die Klein Karoo bemagtig leerlinge van plaasgemeenskappe. 'n Argeoloog en geskiedkundige verduidelik wat in Pretoria gebeur het, voor die Voortrekkers hulle daar vestig het....more54minPlay
January 08, 2022Naweekaktueel 8 Januarie 2022Die ANC se Januarie 8-feesvieringe begin met 'n kragonderbreking tydens Cyril Ramaphosa se toespraak by 'n galadinee. Vyf leeus wat uit die Krugerwildtuin ontsnap het, is steeds soek. 'n Suid-Afrikaanse wetenskaplike maak 'n belangrike bevinding oor Lang-covid....more54minPlay
January 08, 2022Motorrubriek 8 Januarie 2022In ons weeklikse motorrubriek, toets Wessel Pretorius 'n Fiat....more6minPlay
January 01, 2022Motorrubriek 1 Januarie 2022Die groot terugtog huistoe begin binnekort. In ons weeklikse motorrubriek, gee Wessel Pretorius raad oor hoe jy jou voertuig gereed moet kry vir die langpad....more4minPlay
January 01, 2022Naweekaktueel 1 Januarie 2022Familie en vriende bring hulde aan emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu by sy begrafnis. 2021 was vir Suid-Afrikaanse rugby weer eens ‘n suksesvolle jaar. Raad oor hoe jy jou voertuig gereed moet kry vir die langpad....more50minPlay
December 18, 2021Motorrubriek 18 Desember 2021In ons weeklikse motorrubriek, bespreek Wessel Pretorius padveiligheid....more8minPlay
December 18, 2021Naweekaktueel 18 Desember 2021Die Nasionale Seereddingsinstituut verwag 'n toename in verdrinkings oor die feesseisoen. Freek Robinson pen sy lewensverhaal neer. Inwoners kla oor rioolprobleme in Joe Slovo in Bloemfontein....more49minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.