Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,116 episodes available.
May 14, 2022Motorrubriek 14 Mei 2022Nissan Suid-Afrika praat oor hulle plaaslikvervaardigde bakkies en toekomsplanne....more5minPlay
May 14, 2022Naweekaktueel 14 Mei 2022Nelson Mandelabaai word deur 'n humanitêre ramp in die gesig gestaar. 'n Sleutelgetuie in die Senzo Meyiwa-moordverhoor sterf. Meer as 10% van professionele Suid-Afrikaners oorweeg dit om landuit te gaan....more54minPlay
May 07, 2022Motorrubriek 7 Mei 2022Wessel Pretorius bespreek voertuigverkope, en 'n luisteraarsbrief....more3minPlay
May 07, 2022Naweekaktueel 7 Mei 2022Eskom kondig aan dat beurtkrag (vir nou) afgeskaf is. Medici spreek hulle kommer uit oor die toename in Covid-19 gevalle in die land. 'n Verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op Hillary Gardee. Ons praat met 'n Noord-Kaapse boer oor sy uithouvermoë te midde van vele uitdagings in die landboubedryf....more56minPlay
April 30, 2022Naweekaktueel 30 April 2022Hoofregter Raymond Zondo sê Jacob Zuma het staatskaping moontlik gemaak. Ons praat met OUTA oor moontlike regstappe teen die voormalige president. 1 Mei is Internasionale Werkersdag, maar wat van die werkloses?...more51minPlay
April 23, 2022Motorrubriek 23 April 2022In Wessel Pretorius se weeklikse motorrubriek kom 'n Hyundai teen 'n Fiat te staan....more6minPlay
April 23, 2022Naweekaktueel 23 April 2022'n Kenner sê die regering besef nie die dringendheid om krag van onafhanklike produsente aan te koop nie. Suid-Afrika se eerste banknote is vandeesweek 100 jaar gelede deur die Reserwebank gedruk. 'n Kenner sê die behandeling van beroertes het die afgelope dekade baie verbeter....more55minPlay
April 16, 2022Naweekaktueel 16 April 2022Gure weer bly Kwazulu-Natal se voorland. Versterkings aan die Shongweni-damwal is gebou - om te breek. Die Titanic lê vanjaar reeds 110 jaar lank op die seebodem....more55minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,116 episodes available.