Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.
June 11, 2022Motorrubriek 11 Junie 2022Wessel Pretorius praat oor die Motor van die Jaar. Justin Kennerley bestuur 'n nuwe Suzuki....more6minPlay
June 11, 2022Naweekaktueel 11 Junie 2022'n 59-Jarige vrou is gisteroggend vroeg deur ‘n seekoei gedood. Vrystaat Landbou sê die misdaadstatistiek wat die afgelope week deur die Minister van Polisie bekend gestel is, is onvolledig. In die aanloop tot Wêreld Bloedskenkingsdag op Dinsdag, het ons buitengewone skenkers besoek....more56minPlay
June 04, 2022Motorrubriek 4 Junie 2022Wessel Pretorius het ‘n brandstofbesparingswenke....more5minPlay
June 04, 2022Naweekaktueel 4 Junie 2022Die ANC se Limpopo-konferensie is in volle swang. Die parlement wil spoedig wegdoen met virtuele komiteevergaderings. Dis môre Wereld Natuurbewaringsdag, en ons hoor van pogings om plastiek uit die oseane te verwyder. Alle oë is op Brittange gerig vir Koningin Elizabeth II se platinumjubileum-feesvierings....more49minPlay
May 28, 2022Motorrubriek 28 Mei 2022Wessel Pretorius toetsry 'n Chinese kruisvoertuig....more5minPlay
May 28, 2022Naweekaktueel 28 Mei 2022Die ANC in Ekurhuleni se streekskonferensie gaan uiteindelik voort. Bykans 50% van Suid-Afrikaners word deur hongerte geraak. Die Wêreld Gesondheidsorganisasie is bekommerd oor toenemende vetsug in Europa. Sowat 95% van die Afghaanse bevolking van 39 miljoen kry nie genoeg om te eet nie....more50minPlay
May 21, 2022Naweekaktueel 21 Mei 2022Die Presidensiële imbizo vind vandag op Carolina in Mpumalanga plaas, maar hoe voel die opposisie partye? 'n Nefroloog sê hoë bloeddruk kan tot akute nierversaking lei. Miljarde rand is vir 'n Andy Warhol syskermdruk betaal....more51minPlay
May 14, 2022Motorrubriek 14 Mei 2022Nissan Suid-Afrika praat oor hulle plaaslikvervaardigde bakkies en toekomsplanne....more5minPlay
May 14, 2022Naweekaktueel 14 Mei 2022Nelson Mandelabaai word deur 'n humanitêre ramp in die gesig gestaar. 'n Sleutelgetuie in die Senzo Meyiwa-moordverhoor sterf. Meer as 10% van professionele Suid-Afrikaners oorweeg dit om landuit te gaan....more54minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.