Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.
August 20, 2022Motorrubriek 20 Augustus 2022Wessel Pretorius evalueer 'n Duitse snoetbus....more5minPlay
August 20, 2022Naweekaktueel 20 Augustus 2022Ons ontleed die jongste misdaadstatistiek. Action-SA beplan om die burgemeester van Tshwane uit sy pos te verwyder. Japanese wetenskaplikes verbind die DNS van ‘n mammoetkalfie wat 28 000 jaar gelede in Siberië gevrek het, met die Afrika-olifant....more46minPlay
August 13, 2022Naweekaktueel 13 Augustus 2022Gelyke betaling in die werkplek is weer onder die soeklig, en 'n kenner sê dis tyd om druk toe te pas. Maar hoe doen mens dit? Die ANC-konferensie in Noordwes begin. Wat het plastiek, grimering en die reën in gemeen?...more50minPlay
August 06, 2022Motorrubriek 6 Augustus 2022Wessel Pretorius kyk na Julie se motorverkoopsyfers en die Kaapse Pretrit....more8minPlay
August 06, 2022Naweekaktueel 6 Augustus 2022Ons ondersoek die gehalte van tersiêre onderrig in Suid-Afrika ná ‘n herrie wat by die Universiteit van Pretoria losgebars het. Die toenemende geweldsmisdade in Suid-Afrika word onder meer toegeskryf aan die smokkelary van AK-47-aanvalsgewere. Die humanitêre organisasie, Gift of the Givers, vier sy 30ste bestaansjaar....more51minPlay
July 30, 2022Naweekaktueel 30 Julie 2022Ons praat met die stigter van die Vryemark Stigting, Leon Louw, oor sy bedanking. Verskeie kwessies sal bespreek word op die ANC se beleidskonferensie in aanloop tot die party se nasionale konferensie in Desember. Die EFF vier sy negende bestaansjaar....more53minPlay
July 23, 2022Motorrubriek 23 Julie 2022Wessel Pretorius evalueer 'n Japanese sportnutsvoertuig....more4minPlay
July 23, 2022Naweekaktueel 23 Julie 2022Pres. Ramaphosa beantwoord 31 vrae van die Openbare Beskermer. Die bokshandskoene kom uit in die verkiesing van die Tories se nuwe leier. Monitor se eie Tossie Lochner, wat bekend geword het vir haar vrolike groet uit Italië, word 85 jaar oud!...more53minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.