Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,079 episodes available.
July 02, 2022Naweekaktueel 2 Julie 2022NAVO vermeerder sy slaankrag met 40 000 tot 300 000 soldate. Die regering, Agbiz en Agri-SA se landbou-meesterplan loop deur onder hewige kritiek. Dis 25 jaar sedert die Britte Hongkong aan China teruggegee het....more52minPlay
June 25, 2022Naweekaktueel 25 Junie 2022Duisende Amerikaners vaar die strate in ná ‘n beslissing deur die VSA se hoogste hof dat vroue nie meer self oor aborsies kan besluit nie. Die onwettige stakings by Eskom is onder die vergrootglas. Die EFF en die Parlementêre veiligheidsdiens lê klagte teen mekaar. Op 26 Junie 1902, presies 120 jaar gelede, het die eerste van baie Boere krygsgevangenes St. Helena-eiland verlaat en teruggekeer Suid-Afrika toe....more48minPlay
June 18, 2022Naweekaktueel 18 Junie 2022Die Menseregtekommissie gryp in by die Mogale City hawelosedrama. Die Padvragvereniging sê blokkades is ekonomiese sabotasie. Die Suid-Afrikaanse Beenmurgregister loof jongmense wat toenemend beenmurg skenk....more52minPlay
June 11, 2022Motorrubriek 11 Junie 2022Wessel Pretorius praat oor die Motor van die Jaar. Justin Kennerley bestuur 'n nuwe Suzuki....more6minPlay
June 11, 2022Naweekaktueel 11 Junie 2022'n 59-Jarige vrou is gisteroggend vroeg deur ‘n seekoei gedood. Vrystaat Landbou sê die misdaadstatistiek wat die afgelope week deur die Minister van Polisie bekend gestel is, is onvolledig. In die aanloop tot Wêreld Bloedskenkingsdag op Dinsdag, het ons buitengewone skenkers besoek....more56minPlay
June 04, 2022Motorrubriek 4 Junie 2022Wessel Pretorius het ‘n brandstofbesparingswenke....more5minPlay
June 04, 2022Naweekaktueel 4 Junie 2022Die ANC se Limpopo-konferensie is in volle swang. Die parlement wil spoedig wegdoen met virtuele komiteevergaderings. Dis môre Wereld Natuurbewaringsdag, en ons hoor van pogings om plastiek uit die oseane te verwyder. Alle oë is op Brittange gerig vir Koningin Elizabeth II se platinumjubileum-feesvierings....more49minPlay
May 28, 2022Motorrubriek 28 Mei 2022Wessel Pretorius toetsry 'n Chinese kruisvoertuig....more5minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,079 episodes available.