Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.
March 25, 2023Naweekaktueel 25 Maart 2023Finland kry steun van Turkye om lid van NAVO te word. ‘n Studie bevind dat minder as 1% van die wêreld se lug skoon is. TB bly die grootste oorsaak van natuurlike sterftes in Suid-Afrika....more53minPlay
March 18, 2023Motorrubriek 18 Maart 2023Wessel Pretorius neem ’n dubbelkajuit-bakkie onder hande....more4minPlay
March 18, 2023Naweekaktueel 18 Maart 2023Die Tshwane Metro bly leierloos - en die frustrasie is tasbaar. Dis 20 jaar ná die VSA se inval van Irak. ‘n Dreigende drywende massa van agtduisend kilometer lank is op pad Amerika toe....more51minPlay
March 11, 2023Motorrubriek 11 Maart 2023Wessel Pretorius weeg twee hibriedevoertuie teen mekaar op....more6minPlay
March 11, 2023Naweekaktueel 11 Maart 2023Die tragiese dood van 'n vierjarige meisie plaas die soeklig weer eens op die droewige stand van skoolinfrastruktuur. Ons vind uit hoekom die wêreld se insekbevolking kwyn. 'n Dieetkundige verduidelik hoe jou dieet nierfunksie kan verbeter....more51minPlay
March 04, 2023Motorrubriek 4 Maart 2023Wessel Pretorius bekyk Februarie se motorverkope....more3minPlay
March 04, 2023Naweekaktueel 4 Maart 2023Die stropery van Suid-Afrika se inheemse flora in Namakwaland het nou sulke afmetings aangeneem dat die polisie in die streek dit as ‘n groter probleem as renosterstropery beskryf. Op Wêreld Vetsugdag plaas ons die klem op die oplossings....more55minPlay
February 25, 2023Motorrubriek 25 Februarie 2023Die wêreld se gewildste kar? In ons weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraarsvraag....more3minPlay
February 25, 2023Naweekaktueel 25 Februarie 2023Suid-Afrika is amptelik op die gryslys van die internasionale waghond, die Finansiële Aksie Taakgroep. Ons hoor hoe klein dorpies onafhanklik van Eskom kan wees. ’n Jaar nadat Rusland Oekraïne binnegeval het, ondersoek ons die impak daarvan....more50minPlay
February 18, 2023Motorrubriek 18 Februarie 2023Wessel Pretorius toets 'n Chinese sportnutsvoertuig....more5minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.