Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,153 episodes available.
June 17, 2023Motorrubrriek 17 Junie 2023Wessel Pretorius skuif agter die stuur van twee Duitse waens in....more6minPlay
June 17, 2023Naweekaktueel 17 Junie 2023Die Afrikasending na Rusland en Oekraïne ontvou nie sonder struikelblokke nie. Ons kry die jongste oor die weer in die Wes-Kaap. Wildboere se stryd om as landbouers erken te word, duur voort. Ons praat met 'n historikus op die vooraand van die bekendstelling van die nuwe Shaka Zulu-reeks....more56minPlay
June 10, 2023Motorrubriek 10 Junie 2023Wessel Pretorius toets die nuwe weergawe van 'n ou bekende....more4minPlay
June 10, 2023Naweekaktueel 10 Junie 2023Wetenskaplikes bevestig dat El Niño begin vorm aanneem in die Stille Oseaan. Dieetkundiges fokus toenemend op die impak van super geprosesseerde kos op die liggaam. Dr. Anna-Marie Jansen van Vuuren praat oor die grootste dokumentêre fees van sy aard in Afrika....more53minPlay
June 03, 2023Motorrubriek 3 Junie 2023Hoe vinnig moet mens op 'n sinkplaatpad ry? Wessel Pretorius bespreek dié kwessie in sy weeklikse motorrubriek....more7minPlay
June 03, 2023Naweekaktueel 3 Junie 2023'n Beweerde aanslag op mediavryheid is onder die soeklig. 'n Vuurvreter-gemeenskapsveiligheidsaktivis word aangekla van teistering, nadat sy voor beweerde dwelmhandelaars se huis uitkamp. Sowat 200 Suid-Afrikaanse brandbestryders is op pad Kanada toe om bosbrande te help bestry....more56minPlay
May 27, 2023Naweekaktueel 27 Mei 2023Wat lê in die toekoms en wag op die inwoners van Gqeberha? Ons praat met die stad se nuwe burgemeester, Gary van Niekerk. Waarvoor moet jy op die uitkyk wees vir cholera? Ons vra 'n kenner. Die Cannes-filmfees in Frankryk betower jong en aspirantrolprentmakers....more55minPlay
May 20, 2023Motorrubriek 20 Mei 2023Toyota Suid-Afrika wil so gou moontlik elektrisiteit aan die nasionale netwerk lewer....more4minPlay
May 20, 2023Naweekaktueel 20 Mei 2023Mediese dokters is betrokke by grootskaalse bedrog in staatshospitale. Reaksie op die dood van 'n oudambassadeur en stigter van die DP. Die regering wil die uitwerking van beurtkrag op voertuigvervaardigers verlig. 'n Plaas in die Klein Karoo maak die wêreld se beste olyfolie!...more55minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,153 episodes available.