Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.
July 08, 2023Motorrubriek 8 Julie 2023Wessel Pretorius bekyk verlede maand se plaaslike voertuigverkope....more4minPlay
July 08, 2023Naweekaktueel 8 Julie 2023Die gevaar van omskakelaars en sonpanele moet nie onderskat word nie. Ons fokus op nuwe verwikkelinge in die sosiale media-sfeer, en stap saam deur Iran se westelike Zagrosberge met Helene Rautenbach....more55minPlay
July 01, 2023Motorrubriek 1 Julie 2023Wessel Pretorius toets 'n kompakte sportnutsvoertuig....more3minPlay
July 01, 2023Naweekaktueel 1 Julie 2023Ons ontleed die Openbare Beskermer se bevinding, wat president Cyril Ramaphosa kwytskeld van enige oortreding in die Phala Phala-skandaal. SASSA waarsku begunstigdes teen onnodige skuld om hulle toelaes mee aan te vul....more57minPlay
June 24, 2023Motorrubriek 24 Junie 2023Wessel Pretorius toets 'n nuwe sportnutsvoertuig....more6minPlay
June 24, 2023Naweekaktueel 24 Junie 2023Kritiek teen die ANC se ingesteldheid teenoor die Wes-Kaap. Die afgelope week is Wêreld Vlugtelingedag gedenk - ons het stores van hoop uit Libanon. Nadat 'n vrou lewendig begrawe word, ondersoek ons of dit in Suid-Afrika kan gebeur....more55minPlay
June 17, 2023Motorrubrriek 17 Junie 2023Wessel Pretorius skuif agter die stuur van twee Duitse waens in....more6minPlay
June 17, 2023Naweekaktueel 17 Junie 2023Die Afrikasending na Rusland en Oekraïne ontvou nie sonder struikelblokke nie. Ons kry die jongste oor die weer in die Wes-Kaap. Wildboere se stryd om as landbouers erken te word, duur voort. Ons praat met 'n historikus op die vooraand van die bekendstelling van die nuwe Shaka Zulu-reeks....more56minPlay
June 10, 2023Motorrubriek 10 Junie 2023Wessel Pretorius toets die nuwe weergawe van 'n ou bekende....more4minPlay
June 10, 2023Naweekaktueel 10 Junie 2023Wetenskaplikes bevestig dat El Niño begin vorm aanneem in die Stille Oseaan. Dieetkundiges fokus toenemend op die impak van super geprosesseerde kos op die liggaam. Dr. Anna-Marie Jansen van Vuuren praat oor die grootste dokumentêre fees van sy aard in Afrika....more53minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.