Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.
August 12, 2023Motorrubriek 12 Augustus 2023In sy weeklikse motorrubriek, toets Wessel Pretorius 'n Suid-Koreaan....more4minPlay
August 12, 2023Naweekaktueel 12 Augustus 2023Omstrede oudpresident Jacob Zuma is 'n vry man. Die DA se Gautengse provinsiale kongres vind vandag plaas. 'n Huldeblyk aan die ikoniese sanger Rodriguez wat vandeesweek op 81 oorlede is....more53minPlay
August 05, 2023Motorrubriek 5 Augustus 2023Wessel Pretorius toetsry 'n blitsvinnige Sweed....more6minPlay
August 05, 2023Naweekaktueel 5 Augustus 2023Pogings om 'n nuwe Openbare Beskermer aan te stel, skep erge spanning. Die Suid-Afrikaner, Lauren Dickason, staan in Nieu-Seeland tereg op aanklagte van moord op haar drie kinders. 'n Kenner vertel wat haar gesigsplooie verklap. El Salvador en Brasilië verklaar oorlog teen dwelmbendes....more53minPlay
July 29, 2023Naweekaktueel 29 Julie 2023Nuwe middel vir Alzheimers maak kundiges baie opgewonde. Riel, 'n kortfliek wat 'n stukkie van die magiese erfenis van die Rielddans vertoon, maak die naweek sy buiging. EFF-ondersteuners vier vandag die party se tiende bestaansjaar....more55minPlay
July 22, 2023Motorrubriek 22 Julie 2023In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius luisteraarsvrae....more7minPlay
July 22, 2023Naweekaktueel 22 Julie 2023Ons praat met 'n ingenieur oor die herstelwerk aan Johannesburg se middestad ná vandeesweek se ontploffing. Op 19 Julie 1961 word die eerste fliek op 'n vlug tussen New York en Los Angeles vertoon - ons ondersoek die aanloop daartoe. Hoe gemaak wanneer jou handelaar sê dat jou voertuig ‘n peperduur nuwe turbo-aanjaer benodig?...more53minPlay
July 15, 2023Motorrubriek 15 Julie 2023Wessel Pretorius toetesbetsuur 'n haastige Brit....more4minPlay
July 15, 2023Naweekaktueel 15 Julie 2023Ons praat met die hoofrolspelers in die Alison Botha-drama ná die parool vir haar verkragters. Twee nuwe marienespesies word by Richardsbaai en Port Alfred se strande opgetel. Die Britte wys Kaapstad aan as hulle gunsteling reisbestemming....more54minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.