Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.
October 28, 2023Naweekaktueel 28 Oktober 2023Die Hooggeregshof in Johannesburg bevind dat alle ouers geregtig is op vier maande se ouerskapverlof. Die minister van bosbou, visserye en omgewingsake, Barbara Creecy, sê Suid-Afrika is steeds daartoe verbind om klimaatsverandering te takel. Die oudste studentekoerant in die land, vier sy 85e bestaansjaar....more46minPlay
October 21, 2023Naweekaktueel 21 Oktober 2023Kommentaar op 'n meningsopname wat die ANC net 41% steun in aanstaande jaar se verkiesing gee. Groot afwagting vir die halfeindstryd tussen die Bokke en Engeland. Ons praat met Oudbok Jannie du Plessis....more54minPlay
October 14, 2023Naweekaktueel 14 Oktober 2023Is daar politieke wil om die probleme by Eskom op te los? Ons hoor by ‘n regskliniek in Stellenbosch hoe vroue kop bo water hou in tawwe ekonomiese tye. Ons praat met 'n vroue-wynmaker, en hoor meer van die dokumentêr, My broer Gertjie....more48minPlay
October 07, 2023Motorrubriek 7 Oktober 2023Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsvraag....more4minPlay
October 07, 2023Naweekaktueel 7 Oktober 2023Minstens vyf soldate sterf in 'n brand by die Lohatla-opleidingsterrein in die Noord-Kaap op die vooraand van 'n groot weermagoefening. Die debat oor Wes-Kaapse onafhanklikheid vlam weer op. Ons praat oor die nuwe vermoëns waaroor kunsmatige intelligensie nou beskik....more53minPlay
September 30, 2023Motorrubriek 30 September 2023Wessel Pretorius toetsry 'n nuwe buksie van Toyota....more4minPlay
September 30, 2023Naweekaktueel 30 September 2023Nege mense sterf vanjaar weens hondsdolheid. OKOSA uitgetrap vir die voortdurende gesukkel wat Suid-Afrikaners ervaar met konnektiwiteit en datakoste. Die Johannesburg Eiendomsmaatskappy wat in beheer is van byna R9-miljard se bates, word bestuur deur 'n ontvangsdame en ‘n kassier met ANC-bande....more55minPlay
September 23, 2023Motorrubriek 23 September 2023Wessel Pretorius toetsry Mazda se nuwe vlagskip....more4minPlay
September 23, 2023Naweekaktueel 23 September 2023Hoender- en eierprodusente se verliese neem ernstig toe weens die voëlgriepepidemie. Miljoene mense in die Oos-Kaap weet nie waar hulle volgende maaltyd vandaan sal kom nie. Die Springbokke pak die Iere vanaand in Parys, in hulle derde wedstryd van die Rugbywêreldbeker....more52minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.