Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.
December 02, 2023Naweekaktueel 2 Desember 2023Ons praat met die Hamas-afvaardiging wat in Suid-Afrika is vir die vyfde globale konvensie van Solidariteit met Palestina. Tien jaar na Nelson Mandela se dood wil ons weet: kan ons hom steeds as 'n groot staatsman beskou? En hoe voel Suid-Afrikaners oor hulself en mekaar? Ons praat met die Instituut vir Rasse Verhoudinge daaroor....more52minPlay
November 25, 2023Motorrubriek 25 November 2023Wessel Pretorius gee wenke vóór jy die langpad aandurf....more4minPlay
November 25, 2023Naweekaktueel 25 November 2023Vandag is die begin van die 16 Dae van Aktivisme Teen Geweld Teen Vroue en Kinders. Die Lee Matthews-verhoor is weer in die kollig. Wêreldwyd sterf meer as twee miljoen prematuurbabas in hulle eerste maand. Sake wat veral die Bruingemeenskap raak, word op ’n indaba bespreek....more49minPlay
November 20, 2023Motorrubriek 18 November 2023Wessel Pretorius toetsbestuur 'n klein sedan en 'n groot sportnutsvoertuig....more6minPlay
November 18, 2023Naweekaktueel 18 November 2023Die Onafhanklike Verkiesingskommissie moedig landsburgers aan om vir aanstaande jaar se verkiesing te registreer. Die Gautengse regering ontken mafiabetrokkenheid by 'n multimiljoen rand behuisingsprojek aan die Wesrand. Handelaars in Gauteng is warm onder die kraag oor 'n besluit deur die provinsiale regering om die uitreiking van dranklisensies te staak om onwettige verkope te fnuik....more54minPlay
November 11, 2023Naweekaktueel 11 November 2023Die Vryheidsfront Plus stel sy verkiesingsveldtog bekend, en die DA en Good hou verkiesingskonferensies. Wynproduksie daal wêreldwyd tot op die laagste vlakke sedert 1961. Elke jaar op 11 November word enkellopendes se status gevier....more53minPlay
November 04, 2023Naweekaktueel 4 November 2023Die Minister van Finansies speel oop kaarte met Amerikaanse beleggers oor Suid-Afrika se ekonomiese sake. Kerkleiers en die Gautengse regering bespreek 'n aksieplan om rooftoge by kerke in die provinsie te bekamp. Die Springbokke besoek Durban sonder kaptein Siya Kolisi....more51minPlay
October 28, 2023Motorrubriek 28 Oktober 2023Wessel Pretorius toetsry 'n elektriese Sweed....more5minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.