Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,153 episodes available.
April 06, 2024Naweekaktueel 6 April 2024Mangaung is die land se swakste presterende metro. ‘n Herrie in VSA omdat Moskou jare lank diplomate met ultrasoniese wapens teiken. Ons bring hulde aan veteraan-omroeper Hennie Maas....more55minPlay
March 30, 2024Naweekaktueel 30 Maart 2024Suid-Afrikaners sal van 1 April af nie meer elektroniese bankoorplasings na buurlande kan doen nie. Kanker neem geweldig toe by mense jonger as 50. Opposisiepartye dreig met die hof oor grondhervorming. Gierigheid onder die soeklig ná die Markus Jooste-debakel....more48minPlay
March 23, 2024Naweekaktueel 23 Maart 2024Meer as 90 mense is dood en byna 200 beseer in ’n ISIS-aanval in Moskou. Die Speaker van die Nasionale Vergadering onder druk om te bedank ná korrupsie-aanklagte. Magnus Heystek reageer op Markus Jooste se dood....more53minPlay
March 16, 2024Motorrubriek 16 Maart 2024Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief....more4minPlay
March 16, 2024Naweekaktueel 16 Maart 2024Die GOOD-party maak sy verkiesingsmanifes aanlyn bekend. Die Parlement soek groter seggenskap in die begroting wat hy van die nasionale tesourie kry. Irma Stern se ikoniese skildery, THE SMOKER, word eersdaags in Kaapstad opgeveil....more51minPlay
March 09, 2024Motorrubriek 9 Maart 2024Wessel Pretorius toetsry 'n voorwielaangedrewe 7-sitplekker....more6minPlay
March 09, 2024Naweekaktueel 9 Maart 2024Reaksie op Pravin Gordhan se uittrede uit die politiek. Na aanleiding van Wêreld Vrouedag, fokus ons op servikale kanker; Egipte beplan 'n tweede Suezkanaal....more46minPlay
March 02, 2024Motorrubriek 2 Maart 2024Wessel Pretorius toetsry 'n Japanese sedan en 'n Suid-Koreaanse sportnutsvoertuig....more7minPlay
March 02, 2024Naweekaktueel 2 Maart 202480% van Suid-Afrikaners het geen vertroue in hulle politieke leiers nie. Arbeidsreg is onder die loep ná 'n hofbeslissing oor diskriminasie teenoor 'n werker op grond van ouderdom. Die helderste gravitasiekolk tot nog toe, is pas deur Chileense sterrekundiges ontdek....more51minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,153 episodes available.