Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,153 episodes available.
June 15, 2024Naweekaktueel 15 Junie 2024Meer oor die herverkiesing van Cyril Ramaphosa as president, en die keuses van die land se nuwe Speaker en Adjunkspeaker. G7-leiers vergader sedert Donderdag in Apulia, Suid-Italië, om rente op Russiese bates wat bevries is, te gebruik vir 'n lening van aan Oekraïne. Vyf-en-negentig lande neem die naweek deel aan vredesgesprekke in 'n poging om die oorlog in Oekraïne te beëindig....more54minPlay
June 08, 2024Naweekaktueel 8 Junie 2024Samesprekings word gevoer om 'n Regering van Nasionale Eenheid saam te stel. Nuwe lede van die Europese Parlement sal aanstaande week verkies word. 'n Anti-toerisme sentiment is aan die toeneem in Europa....more51minPlay
June 01, 2024Motorrubriek 1 Junie 2024Wessel Pretorius beamntwoord 'n luisteraarsvraag....more5minPlay
June 01, 2024Naweekaktueel 1 Junie 2024Die MK-party vra dat die stemme met die hand oorgetel word. Buitelandse reaksie op Suid-Afrika se verkiesings is oor die algemeen gunstig. Waarheen nou vir die voormalige Amerikaanse president, Donald Trump?...more54minPlay
May 25, 2024Naweekaktueel 25 Mei 2024'n Vrou deel haar angs met ons nadat haar identiteit gesteel is. Die redakteur van Plane Talking verduidelik wat presies turbulensie is ná vandeesweek se Singapore Airlines-drama. Twee milleniërs deel hulle menings oor die stand van sake in Suid-Afrika....more54minPlay
May 18, 2024Naweekaktueel 18 Mei 2024Wat sou die implikasies wees vir die nasionale gesondheidsplan sou die ANC die verkiesing verloor? Kommer dat misdaadstatistiek weerhou word omdat die verkiesing om die draai is. Die Lions wil met 'n oorwinning oor die VRK-voorlopers, hulle kanse op 'n plek in die laaste agt 'n hupstoot gee....more54minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,153 episodes available.