Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,153 episodes available.
August 24, 2024Motorrubriek 24 Augustus 2024Wessel Pretorius toetsry die jongste weergawe van 'n ou bekende op ons paaie....more4minPlay
August 24, 2024Naweekaktueel 24 Augustus 2024Nuwe variant van a-pokke wek kommer. Negatiewe reaksie op die moontlikheid dat Afrika ’n sitplek in die VN se Veiligheidsraad kan kry. Reaksie op die dood van die 87 jarige skrywer, Abraham H. de Vries....more54minPlay
August 17, 2024Motorrubriek 17 Augustrus 2024Wessel Pretorius toetsry 'n Chinese bakkie....more6minPlay
August 17, 2024Naweekaktueel 17 Augustus 2024Dada Moreo tot burgemeester van Johannesburg verkies. Ons neem die krisis by Johannesburg se hospitale onder die loep. Die ikoniese rolprent, The Lion King, gedenk 30 jaar sedert die eerste uitreiking....more52minPlay
August 10, 2024Motorrubriek 10 Augustus 2024Wessel Pretorius toetsry 'n Japanese bakkie....more5minPlay
August 10, 2024Naweekaktueel 10 Augustus 2024Die beweerde verkragting van 'n 101-jarige ouma in Limpopo skok en ontstel inwoners. 'n Vierde dam naby Malmesbury word fyn dopgehou vir tekens van ineenstorting. Ons praat met die voormalige Olimpiese atleet, Zola Budd, oor haar onderonsie met die Amerikaner, Mary Decker, op die atletiekbaan op 10 Augustus 1984....more53minPlay
August 03, 2024Motorrubriek 3 Augustus 2024Wessel Pretorius toetsry 'n Suid-Koraanse buksie....more4minPlay
August 03, 2024Naweekaktueel 3 Augustus 2024'n Kwadrupleeg vertel sy merkwaardige verhaal as fotograaf by die Olimpiese Spele. Ons ondersoek probleme met borsvoeding in Suid-Afrika. 'n Verbod op die hantering van koalabere....more50minPlay
July 27, 2024Naweekaktueel 27 Julie 2024Medici reageer op die hofbeslissing dat aspekte van die gesondheidswet ongrondwetlik is. Johannesburgers worstel steeds met wateronderbrekings - ons soek antwoorde by Rand Water. In die gees van die Olimpiese Spele praat ons met sportfotograaf Wessel Oosthuizen wat al 5 Olimpiese Spele op foto’s verewig het....more50minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,153 episodes available.