Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,076 episodes available.
February 03, 2024Naweekaktueel 3 Februarie 2024Meer as 23 000 stemlokale in van vanoggend af oop vir die registrasie van kiesers. Die Amerikaanse senaat sê die sosialemedia-reus, META, het bloed op hulle hande. 'n Kenner praat oor Suid-Afrika se besoedelde riviere....more53minPlay
January 27, 2024Motorrubriek 27 Januarie 2024Wessel Pretorius waarsku teen paraffien in diesel....more3minPlay
January 27, 2024Naweekaktueel 27 Januarie 2024Die Internasionale Geregshof beslis dat Israel maatreëls instel om aanhitsing tot volksmoord in Gaza te verhoed. Afriforum lê 'n formele klag by die Openbare Beskermer, en eis dat beweerde korrupsie by NSFAS ondersoek word. Suid-Afrika en Brittanje snoer kragte saam om navorsing oor aansteeklike siektes wêreldwyd te doen....more53minPlay
January 20, 2024Motorrubriek 20 Januarie 2023Wessel Pretorius bespreek ‘n luisteraarsbrief....more5minPlay
January 20, 2024Naweekaktueel 20 Januarie 2024Eskom KRY nog n nuwe baas. Anita Visser praat met 'n Suid-Afrikaner in Grindjaviek en ons het vandag 'n gas uit Amsterdam, Nederland....more54minPlay
January 13, 2024Motorrubriek 13 Januarie 2024In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Range Rover en 'n Suzuki....more7minPlay
January 13, 2024Naweekaktueel 13 Januarie 2024Die ANC vier sy 112-de bestaansjaar in Mbombela in Mpumalanga vandag. Alle oë is op die Internasionale Geregshof in Den Haag wat nou moet beslis in die saak tussen Suid-Afrika en Israel, en 'n rotte-plaag in Nelson Mandela-baai in die Oos-Kaap laat mense bokspring...more52minPlay
January 06, 2024Motorrubriek 6 Januarie 2024In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Chinese bakkie....more6minPlay
January 06, 2024Naweekaktueel 6 Januarie 2024Die Parlement het net 'n paar weke tyd om belangrike wetsontwerpe te finaliseer, voordat politieke partye met verkiesings-veldtogte begin: Die Suid-Afrikaanse Agentskap vir Maatskaplike Sekerheid is onder die loep - na 'n erkenning dat toelaes aan duisende afegstorwe begunstigdes uitbetaal word, en naasbestaandes van pad-ongeluk-slagoffers praat oor hulle trauma:...more51minPlay
December 30, 2023Naweekaktueel 30 Desember 2023Die belangrikste nuusstories van die jaar op Naweekaktueel, saamgestel deur Anita Visser....more56minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,076 episodes available.