Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.
July 27, 2024Naweekaktueel 27 Julie 2024Medici reageer op die hofbeslissing dat aspekte van die gesondheidswet ongrondwetlik is. Johannesburgers worstel steeds met wateronderbrekings - ons soek antwoorde by Rand Water. In die gees van die Olimpiese Spele praat ons met sportfotograaf Wessel Oosthuizen wat al 5 Olimpiese Spele op foto’s verewig het....more50minPlay
July 20, 2024Motorrubriek 20 Julie 2024Wessel Pretorius toetsry 'n diesel voorwielaangedrewe Kia-sportnutsvoertuig....more4minPlay
July 20, 2024Naweekaktueel 20 Julie 2024Plantkundige, prof. Ben-Erik van Wyk deur die Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum vereer vir sy lewenslange bydrae tot die wetenskap. Ons fokus op gestremdheid, en gee aktiviste ’n spreekbeurt. El Salvador in die internasionale kollig ná ‘n verslag oor die marteling van meer as 3 000 kinders in tronke....more54minPlay
July 13, 2024Naweekaktueel 13 Julie 2024‘n Waarskuwing vir nóg stormwind in die George-omgewing, en swaar reën in die res van die Wes-Kaap. Die eerste kabinetlekgotla van die nuwe regering van nasionale eenheid begin in Pretoria. Die eerste episode van 'n dramareeks oor die reënkoningin, Modjadji, sal ondanks groot omstredenheid op televisie uitgesaai word....more52minPlay
July 06, 2024Naweekaktueel 6 Julie 2024Verskeie nuwe ministers bevind hulle in portefeuljes waarvan hulle nie veel weet nie. Ons praat met die nuwe Adjunkminister van Elektrisiteit en Energie, Samantha Graham. 'n Rowwe see word vir die Wes-Kaap voorspel, en mense word aangeraai om tuis te bly....more53minPlay
June 29, 2024Naweekaktueel 29 Junie 2024Die Wes-Kaapse premier reageer op kritiek oor kindersterftes op die Kaapse Vlakte. Dit is vandag is Wêreld Trope-dag. Die medestigter van die Encounters dokumentêre rolprentfees, Steven Markovitz, lê ná 26 jaar die tuig neer....more54minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.