Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.
October 05, 2024Naweekaktueel 5 Oktober 2024Op Wêreld-Onderwysersdag vra ons of die onderwysbedryf rede het om fees te vier te midde van begrotingsbesnoeiings. Ons vind uit wat die landboubedryf se bydrae is tot die Wes-Kaap se ekonomie. Suid-Afrika se olyfbedryf kry groot aftrek in die buiteland - ons praat met die hoof die Suid-Afrikaanse Olyfvereniging....more54minPlay
September 28, 2024Motorrubriek 28 September 2024Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief....more4minPlay
September 28, 2024Naweekaktueel 28 September 2024Die minister van polisie, Senzo Mchunu, sy adjunk, Cassel Mathale, en polisiekommissaris Fannie Masemola sal na verwagting later vanmiddag 'n nuuskonferensie hou oor die moord op 17 mense in Lusikisiki in die Oos-Kaap. 'n Kenner meen munisipaliteite wat astronomiese bedrae aan elektrisiteit skuld, sal Eskom se ondergang verhaas. In Afghanistan is gesprekke met vroue in die openbaar nou taboe....more53minPlay
September 21, 2024Motorrubriek 21 September 2024'n Motor wat op water loop? Wessel Pretorius kyk na dié moontlikheid....more5minPlay
September 21, 2024Naweekaktueel 21 September 2024Choas en vertragings op van die land se vernaamste paaie weens swaar sneeuneerslae. Op Wêreld-Alzheimersdag praat ons met 'n versorger en 'n mediese dokter oor dié siektetoestan. Elektriese motors is deesdae 'n algemene verskynsel, maar hoe gemaak met 'n wateraangedrewe voertuig?...more55minPlay
September 14, 2024Motorrubriek 14 September 2024Die Bakkie van die Jaar word bekendgemaak....more6minPlay
September 14, 2024Naweekaktueel 14 September 2024Die president verras met die BELA-wet, maar belangbebbendes sê die gevaar is nie afgeweer nie. Ons kondig die Bakkie van die Jaar aan. Dis die Leeus teen die Cheetahs, en die Bulle teen die Haaie in die Curriebeker-halfeindstryde....more51minPlay
September 07, 2024Motorrubriek 7 September 2024Wessel Pretorius toetsry 'n Ford-bakkie....more4minPlay
September 07, 2024Naweekaktueel 7 September 2024Die minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling, Thembi Simelane, reageer op bewerings van korrupsie teen haar. 'n Tiener-seun van Hazyview in Mpumalanga sterk aan na 'n noue ontkoming op 'n tamatieplaas. 'n Kenner gee raad aan mense wat worstel met selfdood....more48minPlay
August 31, 2024Motorrubriek 31 Augustus 2024Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief....more5minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.