Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.
November 09, 2024Motorrubriek 9 November 2024.Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief....more5minPlay
November 09, 2024Naweekaktueel 9 November 2024Die president sê die Bela-wet sal ten volle inwerking gestel word indien daar nie 'n ooreenkoms oor twee omstrede klousules bereik word nie. Kommer oor toenemende gevalle van moontlike voedselvergifting onder leerders. Ons fokus op die verkose Amerikaanse president, Donald Trump, se moontlike kabinetskeuses....more55minPlay
November 02, 2024Naweekaktueel 2 November 2024'n Senior amptenaar van UNRWA in Gasa sê Israel se verbod op humanitêre dienste stuur af op 'n katastrofe. 'n Beroep om vroue in Suid-Afrika só te posisioneer dat hulle voordeel trek uit die land se G20-presidentskap. Met enkele dae oor voor Amerikaners hulle kruisies trek, neem ons die stryd tussen die twee presidentskandidate onder die loep....more54minPlay
October 26, 2024Naweekaktueel 26 Oktober 2024Ontploffings in Teheran - Israel doen verskeie aanvalle teen Iran, én rig 'n ernstige waarskuwing. 'n Roudiens vir die ontslape Minister van Arbeid, Membathisi Mdladlana, word in Kaapstad gehou. Die voormalige Bafana Bafana kaptein, Senzo Meyiwa, is vandag presies tien jaar gelede vermoor. Ons praat met musikant en sanger Jonathan Butler oor sy eredoktorsgraad van Maties....more51minPlay
October 19, 2024Motorrubriek 19 Oktober 2024Wessel Pretorius beantwoord luisteraarsvrae....more4minPlay
October 19, 2024Naweekaktueel 19 Oktober 2024Regter Nolwazi Mabindla-Boqwana is aanbeveel vir die pos van Regterpresident van die Wes-Kaapse Hooggeregshof. Meer as 800 000 matrieks begin Maandag met hulle Nasionale Senior Sertifikaat-eindeksamen. Twee groot geeste word ter ruste gelê....more56minPlay
October 12, 2024Naweekaktueel 12 Oktober 2024Orkaan Milton saai groot verwoesting in die Amerikaanse deelstaat Florida - ons vra wat die verband met Klimaatsverandering is? Dis Nasionale Voedingsweek - wat is die moets en moenies van gesonder eet, en hoe doen jy dit sonder om platsak te wees? Die vroue Proteas mik vandag teen Bangladesh na die T20-Wêreldbeker-halfeindstryd....more55minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.