Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,058 episodes available.
August 10, 2024Naweekaktueel 10 Augustus 2024Die beweerde verkragting van 'n 101-jarige ouma in Limpopo skok en ontstel inwoners. 'n Vierde dam naby Malmesbury word fyn dopgehou vir tekens van ineenstorting. Ons praat met die voormalige Olimpiese atleet, Zola Budd, oor haar onderonsie met die Amerikaner, Mary Decker, op die atletiekbaan op 10 Augustus 1984....more53minPlay
August 03, 2024Motorrubriek 3 Augustus 2024Wessel Pretorius toetsry 'n Suid-Koraanse buksie....more4minPlay
August 03, 2024Naweekaktueel 3 Augustus 2024'n Kwadrupleeg vertel sy merkwaardige verhaal as fotograaf by die Olimpiese Spele. Ons ondersoek probleme met borsvoeding in Suid-Afrika. 'n Verbod op die hantering van koalabere....more50minPlay
July 27, 2024Naweekaktueel 27 Julie 2024Medici reageer op die hofbeslissing dat aspekte van die gesondheidswet ongrondwetlik is. Johannesburgers worstel steeds met wateronderbrekings - ons soek antwoorde by Rand Water. In die gees van die Olimpiese Spele praat ons met sportfotograaf Wessel Oosthuizen wat al 5 Olimpiese Spele op foto’s verewig het....more50minPlay
July 20, 2024Motorrubriek 20 Julie 2024Wessel Pretorius toetsry 'n diesel voorwielaangedrewe Kia-sportnutsvoertuig....more4minPlay
July 20, 2024Naweekaktueel 20 Julie 2024Plantkundige, prof. Ben-Erik van Wyk deur die Nasionale Wetenskap en Tegnologie Forum vereer vir sy lewenslange bydrae tot die wetenskap. Ons fokus op gestremdheid, en gee aktiviste ’n spreekbeurt. El Salvador in die internasionale kollig ná ‘n verslag oor die marteling van meer as 3 000 kinders in tronke....more54minPlay
July 13, 2024Naweekaktueel 13 Julie 2024‘n Waarskuwing vir nóg stormwind in die George-omgewing, en swaar reën in die res van die Wes-Kaap. Die eerste kabinetlekgotla van die nuwe regering van nasionale eenheid begin in Pretoria. Die eerste episode van 'n dramareeks oor die reënkoningin, Modjadji, sal ondanks groot omstredenheid op televisie uitgesaai word....more52minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,058 episodes available.