Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,137 episodes available.
June 28, 2025Naweekaktueel 28 Junie 2025Kommer oor 'n krisis in die polisieleierskap ná die inhegtenisneming van die hoof van misdaadintelligensie. Die DA maak vanmiddag 'n aankondiging oor sy weg vorentoe in die Regering van Nasionale Eenheid. 'n Wankelrige begin vir die Proteas in die toets teen Zimbabwe....more50minPlay
June 21, 2025Motorrubriek 21 Junie 2025Wessel Pretorius evalueer ‘n Ford Ranger Wildtrack X....more7minPlay
June 21, 2025Naweekaktueel 21 Junie 2025'n Nuwe MIV-middel goedgekeur, wat net twee keer per jaar toegedien word. Nuwe navorsing wys 'n afname in renosterstroping. Rassie Erasmus sien uit na die Bokke se eerste wedstryd vanjaar teen 'n sterbelaaide Barbarians....more46minPlay
June 14, 2025Motorrubriek 14 Junie 2025Wessel Pretorius bespreek ‘n luisteraarsvraag oor ‘n CVT-ratkas....more5minPlay
June 14, 2025Naweekaktueel 14 Junie 2025Die eerste groep Suid-Afrikaanse soldate keer terug uit die Demokratiese Republiek die Kongo. Suid-Afrika is diep bekommerd oor Israel se aanvalle op kernaanlegte in Iran. 'n Pleidooi aan jong mans om beenmurg te skenk. Suid-Afrikaanse Chenin Blanc is baie gesog in oorsese markte....more47minPlay
June 07, 2025Naweekaktueel 7 Junie 2025Reën en ysige koue op pad na groot dele van die land. 'n Nuwe dokkie oor mense wat met gestremdhede leef. Dis reg of weg vir die Bulls en Sharks op Loftus....more52minPlay
May 31, 2025Naweekaktueel 31 Mei 2025Adjunkpresident Paul Mashatile reageer skerp op 'n RGN-verslag wat dui op swak bestuur in staatsdepartemente. Terwyl die prokureurs van die veroordeelde ontvoerders van Joshlin Smith gereed maak om teen hulle vonnisse te appelleer word INTERPOL by die soektog na die dogtertjie betrek. Ons praat met 'n kunskenner oor 'n bekende skildery wat vir 'n wêreldrekordprys van byna R32-miljoen opgeveil is....more50minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,137 episodes available.