Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,153 episodes available.
November 08, 2025Naweekaktueel 8 November 2025President Donald Trump gaan niemand na die G20-beraad in Suid-Afrika stuur nie. Die FW de Klerk Stigting vra dat bendegeweld as 'n prioriteitsmisdaad verklaar word. 'n Groot eerbewys van die VN aan Sherwin Bryce-Peace, ons korrespondent in die VSA....more49minPlay
November 01, 2025Motorrubriek 1 November 2025Wessel Pretorius toetsry 'n hibriede Chinese sportnutsvoertuig....more5minPlay
November 01, 2025Naweekaktueel 1 November 2025'n Web van bedrog span stywer by die Madlanga-kommissie. Twee derdes van die bevolking in Soedan is vlugtelinge weens die burgeroorlog in dié land. Parlementslede besluit dobbel is, 'n euwel en moet strenger beheer word....more50minPlay
October 25, 2025Motorrubriek 25 Oktober 2025Wessel Pretorius toetsry 'n Chinese kruisvoertuig....more5minPlay
October 25, 2025Naweekaktueel 25 Oktober 2025Die besluit om Suid-Afrika van die gryslys te verwyder word wyd verwelkom. Die oudminister van Polisie, Bheki Cele, kritiseer die strafregstelsel. Amerika stel strenger visumregulasies in vir Malawiërs en Zambiërs....more50minPlay
October 18, 2025Naweekaktueel 18 Oktober 2025Ons praat met kenners oor die geloofwaardigheid van ons SA Polisiediens en die polisieminister se plan om geweld op die Kaapse Vlakte hok te slaan. 'n Klein wynprodusent praat oor die groot ekonomiese impak van die Trump-administrasie se 30%-tariefverhoging. 'n Wereldbekende klassieke pianis praat oor haar reis om vrede te maak met 'n siektetoestand wat beperkings kan plaas op haar vermoë om die klavier meesterlik te kan bespeel....more50minPlay
October 11, 2025Motorrubriek 11 Oktober 2025Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief....more5minPlay
October 11, 2025Naweekaktueel 11 Oktober 2025Suid-Afrika is nie 'n staat wat misluk nie, die gebreke in die stelsel is dalk bedoel om so te wees, sê 'n professor van Noordwes-Universiteit. Palestyne in Gasa begin met die proses om die brokstukke van hulle lewe aanmekaar te sit. Ons fokus op Fanie du Toit, die aanbieder van, Leefwêreld van die Gestremde....more52minPlay
October 04, 2025Motorrubriek 4 Oktober 2025Wessel Pretorius berig oor September se buitengewoon goeie verkope....more4minPlay
October 04, 2025Naweekaktueel 4 Oktober 2025Reaksie op die Konstitusionele Hof se uitspraak dat ouers nou kraamverlof tussen hulle kan deel. Solidariteit lê 'n handelsraamwerk aan die Withuis voor te midde van kritiek deur die Suid-Afrikaanse regering. Medici sê die fyn lyn tussen uitbranding en depressie is besig om te vervaag. 'n Ontdekkingsreis van meer as twee dekades oor die doen en late van 'n onkonvensionele Britse militêre eenheid tydens die Anglo Boere-oorlog word neergepen in 'n boek....more50minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,153 episodes available.