Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,171 episodes available.
March 28, 2026Motorrubriek 28 Maart 2026Wessel Pretorius toetsbestuur 'n inprop-hibriede Volvo XC60....more5minPlay
March 28, 2026Naweekaktueel 28 Maart 2026Jemen se Hoethi-beweging raak betrokke by die Iran-oorlog. SANRAL wil self bepaal wáár rusgeriewe langs nasionale paaie geleë mag wees. Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees vier sy 30ste bestaansjaar. Suid-Afrikaners word aangemoedig om hulle ligte tydens Aarde-uur af te skakel....more50minPlay
March 21, 2026Motorrubriek 21 Maart 2026Wessel Pretorius praat oor die situasie by Volkswagen Suid-Afrika....more4minPlay
March 21, 2026Naweekaktueel 21 Maart 2026Menseregtedag word vandag gevier, en ons bespreek die uitdagings en probleme wat die land teister. 'n Vurige debat in die parlement oor die oorlog in die Midde-Ooste. Ons praat met die land se pampoenkoning....more51minPlay
March 14, 2026Motorrubriek 14 Maart 2026Wessel Pretorius toetsry ‘n Chery Tiggo 7 CSH Plus....more4minPlay
March 14, 2026Naweekaktueel 14 Maart 2026Die Amerikaanse Minister van Verdediging, Pete Hegseth, sê die land gaan voort met sy oorlog teen Iran, en dat president Donald Trump sal bepaal hoe lank die oorlog duur. Ons praat met inwoners van Amman in Jordanië en Beiroet in Libanon oor die wyer impak van die oorlog. Suid-Afrika het nie 'n tekort aan water nie. Die land verlóór sowat 47% van alle behandelde water....more54minPlay
March 07, 2026Naweekaktueel 6 Maart 2026Iran vra verskoning aan sy buurlande vir sy teenaanvalle op Amerikaanse en Israelse weermagbasisse. Die JSE bloei te midde die konflik in die Midde-Ooste. Is daar nog 'n mark vir gedrukte media?...more48minPlay
February 28, 2026Motorrubriek 28 Februarie 2026Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraar se navraag....more5minPlay
February 28, 2026Naweekaktueel 28 Februarie 2026Die VSA en Israel val Iran aan. 'n Broodnodige kragtarief-toegewing aan smelterye in die ferrochroombedryf. 'n Fliek wat Bruinkultuur op 'n ander manier uitbeeld, kom na die grootskerm....more46minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,171 episodes available.