Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,102 episodes available.
September 27, 2025Naweekaktueel 27 September 2025Ons leer ken die prokureur wat haar toespits op geslagsgebaseerde geweld. September is doofheid-bewustheidsmaand. Die Bokke is slaggereed vir die Poemas in Durban....more47minPlay
September 20, 2025Motorrubriek 20 September 2025Wessel Pretorius toetsry ‘n Ford Ranger XLT....more4minPlay
September 20, 2025Naweekaktueel 20 September 2025Die DA bevestig dat Helen Zille die party se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg is in aanstaande jaar se verkiesing. Die Spesiale Ondersoekeenheid bestee glo meer as R15-duisend per maand om die veiligheid van 'n fluitjieblaser te verseker. Hoekom was die Noord-Kaapse dorp, Kharkams, en Wupperthal in die Wes-Kaap, in die kollig by die Venesië Internasionale Rolprentfees?...more45minPlay
September 13, 2025Motorrubriek 13 September 2025Wessel Pretorius toetsry ‘n Lexus GX 550....more5minPlay
September 13, 2025Naweekaktueel 13 September 2025Die Springbokke verniel die All Blacks met 'n vernietigende 43-10-oorwinning. Die Wes-Kaapse regering begin die proses om Knysna onder administrasie te plaas. Oudpresident Thabo Mbeki praat oor Suid-Afrika se buitelandse beleid....more50minPlay
September 06, 2025Motorrubriek 6 September 2025Wessel Pretorius bespreek ‘n luisteraarsvraag oor ’n brandstofpomp....more5minPlay
September 06, 2025Naweekaktueel 6 September 2025Skok en kommer ná nóg 'n moord op 'n bekende insolvensie-prokureur. 'n Waarskuwing dat bykans 250 000 poste op die spel is weens 'n golf van artikel 189-kennisgewings deur groot werkgewers. Ons ontleed die Bokke se wedstryd teen die All Blacks....more52minPlay
August 30, 2025Motorrubriek 30 Augustus 2025Wessel Pretorius beantwoord 'n luisteraar se vraag oor sy motor....more5minPlay
August 30, 2025Naweekaktueel 30 Augustus 2025'n Versoek vir 'n toegewyde beskermingsfonds vir fluitjieblasers. Interpol stig 'n Afrika-komitee om oorgrensmisdaad op die vasteland te stuit. ‘n Chirurg van die Tygerberghospitaal het vir die eerste keer 'n nier suksesvol van 'n lewende skenker verwyder met robottegnologie. Die Temple Boys wil deur hulle musiek 'n positiewe boodskap oor die Bruin-kultuur oordra....more52minPlay
August 23, 2025Motorrubriek 23 Augustus 2025Wessel Pretorius toetsry Ford se Transit Custom Sport-paneelwa....more4minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,102 episodes available.