Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,153 episodes available.
February 28, 2026Motorrubriek 28 Februarie 2026Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraar se navraag....more5minPlay
February 28, 2026Naweekaktueel 28 Februarie 2026Die VSA en Israel val Iran aan. 'n Broodnodige kragtarief-toegewing aan smelterye in die ferrochroombedryf. 'n Fliek wat Bruinkultuur op 'n ander manier uitbeeld, kom na die grootskerm....more46minPlay
February 21, 2026Motorrubriek 21 Februarie 2026Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsvraag oor die aankoop van ’n eerste nuwe motor....more4minPlay
February 21, 2026Naweekaktueel 21 Februarie 2026Die Suid-Afrikaanse landbousektor verwelkom 'n hofuitspraak in Amerika teen president Donald Trump se handelstariewe. Misdaadstatistiek weerspieel nie suksesvolle vervolgings nie, sê kritici. Staatsdiensvakbonde betoog teen verhoogde mediese premies....more49minPlay
February 14, 2026Motorrubriek 14 Februarie 2026Wessel Pretorius toetsry 'n Chinese sportnutsvoertuig....more5minPlay
February 14, 2026Naweekaktueel 14 Februarie 2026Kan die Nasionale Waterkrisiskomitee die land se waterprobleme oplos? Die Noordwes-regering plaas die Matlosana-munisipaliteit in Klerksdorp onder administrasie. 'n Nuwe studie werp lig op hoekom sommige mans gewelddadig raak teenoor hulle lewensmaats....more50minPlay
February 07, 2026Motorrubriek 7 Februarie 2026Wessel Pretorius vind meer uit oor die gewilde oumotor-skou op George, wat op 14 Februarie plaasvind....more6minPlay
February 07, 2026Naweekaktueel 7 Februarie 2026'n Kategorie 2 begrafnis vir die bekroonde digter, navorser en kultuur-aktivis, dr. Diana Ferrus. 'n Herrie bars los oor die Withuis se plasing van 'n video wat die voormalige presidentspaar, Barack en Michelle Obama, as ape uitbeeld. 'n Nuwe inisiatief op WhatsApp wat vroue en kinders in nood 24 uur per dag kan gebruik om ondersteuning en hulp te kry....more50minPlay
January 31, 2026Motorrubriek 31 Januarie 2026Wessel Pretorius kyk na die Motor van die Jaar-finaliste, en 'n moontlike 50%-heffing op ingevoerde Chinese en Indiese voertuie....more5minPlay
January 31, 2026Naweekaktueel 31 Januarie 2026Betrekkinge tussen Israel en Suid-Afrika vertroebel verder nadat dié lande mekaar se senior diplomate uitskop. Huldeblyke stroom in ná die dood van die bekende Suid-Afrikaanse digter en kulturele aktivis, dr. Diana Ferrus. Altesaam 85 mense sterf in die oorstromings in Mosambiek....more49minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,153 episodes available.