Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,116 episodes available.
July 26, 2025Naweekaktueel 26 Julie 2025Navorsing bevind die publiek se vertroue in die polisie is op sy laagste vlak in 27 jaar. Suid-Afrika sal aanstaande jaar vir die eerste keer 'n toernooi van die LIV Gholfliga aanbied. Die gevierde Hollywood-aktrise en -regisseur, Embeth Davidtz, se rolprent maak sy buiging in Suid-Afrika - 35 jaar nadat sy die land verlaat het....more52minPlay
July 19, 2025Motorrubriek 19 Julie 2025Wessel Pretorius toetsry 'n Foton Tunland G7 dubbelkajuit-bakkie....more5minPlay
July 19, 2025Naweekaktueel 19 Julie 2025Meer as 200 FlySafair-vlieëniers begin Maandag staak. 'n Politieke ontleder sê president Ramaphosa kom voor 'n perfekte storm te staan. Ter viering van SAUK Nuus se 75ste verjaarsdag, praat ons met 'n ou bekende op RSG....more53minPlay
July 12, 2025Naweekaktueel 12 Julie 2025Die president bring hulde aan voormalige adjunkpresident David Mabuza by 'n staatsbegrafnisdiens. Suid-Afrika se stryd om MIV/Vigs uit te wis, is in die kollig. Die eienaars van plaaslike rolprentteaters sê fliekkaartjies is goedkoper as wat dit in 2019 was....more49minPlay
July 05, 2025Motorrubriek 5 Julie 2025Wessel Pretorius ontleed Junie se motorverkoopsyfers....more4minPlay
July 05, 2025Naweekaktueel 5 Julie 2025Nóg twee mense word in Mitchell's Plein in Kaapstad, vermoedelik in bendegeweld, doodgeskiet. Die parlement eis 'n onafhanklike oudit van spookwerkers by die Suid-Afrikaanse Polisiediens se Misdaadinligtingsafdeling. ‘n Vlugteling uit die Demokratiese Republiek die Kongo vertel haar storie....more48minPlay
June 28, 2025Naweekaktueel 28 Junie 2025Kommer oor 'n krisis in die polisieleierskap ná die inhegtenisneming van die hoof van misdaadintelligensie. Die DA maak vanmiddag 'n aankondiging oor sy weg vorentoe in die Regering van Nasionale Eenheid. 'n Wankelrige begin vir die Proteas in die toets teen Zimbabwe....more50minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,116 episodes available.