Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,171 episodes available.
December 06, 2025Motorrubriek 6 Desember 2025Wessel Pretorius toetry 'n Nissan-bakkie....more5minPlay
December 06, 2025Naweekaktueel 6 Desember 2025Die polisie is op soek na verdagtes in die sluipmoord op Getuie D by die Madlanga-kommissie. Moody's hou sy kredietgradering oor Suid-Afrika se staatskuld onveranderd. Ons profielonderhoud fokus op 'n bekende stem hier by RSG....more50minPlay
November 29, 2025Motorrubriek 29 November 2025Wessel Pretorius vergelyk twee intreevlak-sedans met mekaar....more5minPlay
November 29, 2025Naweeaktueel 29 November 2025Moorde en voorvalle van roof neem af, maar beteken dit bestendigheid in alle dele van die land? Oorstromings in die suide van Thailand eis 145 lewens. 'n Ma van die Vrystaat deel haar kommer oor haar seun wat daar vasgekeer is. Die Springbokke wil hulle jaareindtoer op 'n onoorwonne noot teenWallis eindig....more49minPlay
November 22, 2025Naweekaktueel 22 November 2025President Cyril Ramaphosa open die G20-leierskapsberaad in Johannesburg. Geslagsgebaseerde geweld word deur die regering as 'n nasionale krisis verklaar. Wat beteken dit? Die Springbokke kom later vandag in Ierland te staan teen een van hulle grootste teenstanders....more47minPlay
November 15, 2025Motorrubriek 15 November 2025Wessel Pretorius gee wenke vóór jy volgende maand die langpad aandurf....more4minPlay
November 15, 2025Naweekaktueel 15 November 2025Die Madlanga-kommissie hoor getuienis aan oor hoe die Ekuruleni-metropolisie 'n misdaadverdagte glo gemartel, vermoor en in 'n dam gegooi het. ANC- en EFF-parlementslede het harde woorde vir die Minister van Finansies, Enoch Godongwana. En in ons profielonderhoud vind ons uit dat ekonome ook 'n sagte kant het....more44minPlay
November 08, 2025Motorrubriek 8 November 2025Wessel Pretorius ontleed die jongste motorverkope....more4minPlay
November 08, 2025Naweekaktueel 8 November 2025President Donald Trump gaan niemand na die G20-beraad in Suid-Afrika stuur nie. Die FW de Klerk Stigting vra dat bendegeweld as 'n prioriteitsmisdaad verklaar word. 'n Groot eerbewys van die VN aan Sherwin Bryce-Peace, ons korrespondent in die VSA....more49minPlay
November 01, 2025Motorrubriek 1 November 2025Wessel Pretorius toetsry 'n hibriede Chinese sportnutsvoertuig....more5minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,171 episodes available.