Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.
October 18, 2025Naweekaktueel 18 Oktober 2025Ons praat met kenners oor die geloofwaardigheid van ons SA Polisiediens en die polisieminister se plan om geweld op die Kaapse Vlakte hok te slaan. 'n Klein wynprodusent praat oor die groot ekonomiese impak van die Trump-administrasie se 30%-tariefverhoging. 'n Wereldbekende klassieke pianis praat oor haar reis om vrede te maak met 'n siektetoestand wat beperkings kan plaas op haar vermoë om die klavier meesterlik te kan bespeel....more50minPlay
October 11, 2025Motorrubriek 11 Oktober 2025Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief....more5minPlay
October 11, 2025Naweekaktueel 11 Oktober 2025Suid-Afrika is nie 'n staat wat misluk nie, die gebreke in die stelsel is dalk bedoel om so te wees, sê 'n professor van Noordwes-Universiteit. Palestyne in Gasa begin met die proses om die brokstukke van hulle lewe aanmekaar te sit. Ons fokus op Fanie du Toit, die aanbieder van, Leefwêreld van die Gestremde....more52minPlay
October 04, 2025Motorrubriek 4 Oktober 2025Wessel Pretorius berig oor September se buitengewoon goeie verkope....more4minPlay
October 04, 2025Naweekaktueel 4 Oktober 2025Reaksie op die Konstitusionele Hof se uitspraak dat ouers nou kraamverlof tussen hulle kan deel. Solidariteit lê 'n handelsraamwerk aan die Withuis voor te midde van kritiek deur die Suid-Afrikaanse regering. Medici sê die fyn lyn tussen uitbranding en depressie is besig om te vervaag. 'n Ontdekkingsreis van meer as twee dekades oor die doen en late van 'n onkonvensionele Britse militêre eenheid tydens die Anglo Boere-oorlog word neergepen in 'n boek....more50minPlay
September 27, 2025Motorrubriek 27 September 2025Wessel Pretorius toetsry ‘n Chery Tiggo 7 Legacy....more4minPlay
September 27, 2025Naweekaktueel 27 September 2025Ons leer ken die prokureur wat haar toespits op geslagsgebaseerde geweld. September is doofheid-bewustheidsmaand. Die Bokke is slaggereed vir die Poemas in Durban....more47minPlay
September 20, 2025Motorrubriek 20 September 2025Wessel Pretorius toetsry ‘n Ford Ranger XLT....more4minPlay
September 20, 2025Naweekaktueel 20 September 2025Die DA bevestig dat Helen Zille die party se burgemeesterskandidaat vir Johannesburg is in aanstaande jaar se verkiesing. Die Spesiale Ondersoekeenheid bestee glo meer as R15-duisend per maand om die veiligheid van 'n fluitjieblaser te verseker. Hoekom was die Noord-Kaapse dorp, Kharkams, en Wupperthal in die Wes-Kaap, in die kollig by die Venesië Internasionale Rolprentfees?...more45minPlay
September 13, 2025Motorrubriek 13 September 2025Wessel Pretorius toetsry ‘n Lexus GX 550....more5minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,188 episodes available.