Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,153 episodes available.
February 24, 2024Motorrubriek 24 Februarie 2024Wessel Pretorius toetsry'n bakkie, en beantwoord 'n luisteraarsvraag....more6minPlay
February 24, 2024Naweekaktueel 24 Februarie 2024Dis vandag is presies twee jaar sedert die Russiese inval in Oekraïne. 'n Ma vertel van haar stryd teen haar baba se rare siekte. Een van RSG se getrouste luisteraars deel op haar honderdste verjaarsdag herinneringe oor die Natte en Sappe....more50minPlay
February 17, 2024Motorrubriek 17 Februarie 2024Wessel Pretorius praat oor die finaliste in die Motor van die Jaar-kompetisie....more9minPlay
February 17, 2024Naweekaktueel 17 Februarie 2024Die jongse misdaadsyfers word ontleed. Johanneburg se se metroraad ontken dat hulle motoriste boelie by padblokkades. Rusland se enigste de facto opposisieleier, ALEXEI NAWALNI, sterf in aanhouding....more57minPlay
February 10, 2024Motorrubriek 10 Februarie 2024Wessel Pretorius toetsry 'n plaaslik-vervaardigde bakkie....more6minPlay
February 10, 2024Naweekaktueel 10 Februarie 2024Elke maand sedert Junie 2023 was die warmste op rekord - hoe bekommerd moet ons wees? Ons praat met 'n politieke ontleder oor die EFF se verkiesingmanifes. Daar is ’n aansienlike groei in stroomdienste....more51minPlay
February 03, 2024Motorrubriek 3 Februarie 2024Wessel Pretorius toetsry 'n haastige Land-Rover....more5minPlay
February 03, 2024Naweekaktueel 3 Februarie 2024Meer as 23 000 stemlokale in van vanoggend af oop vir die registrasie van kiesers. Die Amerikaanse senaat sê die sosialemedia-reus, META, het bloed op hulle hande. 'n Kenner praat oor Suid-Afrika se besoedelde riviere....more53minPlay
January 27, 2024Motorrubriek 27 Januarie 2024Wessel Pretorius waarsku teen paraffien in diesel....more3minPlay
January 27, 2024Naweekaktueel 27 Januarie 2024Die Internasionale Geregshof beslis dat Israel maatreëls instel om aanhitsing tot volksmoord in Gaza te verhoed. Afriforum lê 'n formele klag by die Openbare Beskermer, en eis dat beweerde korrupsie by NSFAS ondersoek word. Suid-Afrika en Brittanje snoer kragte saam om navorsing oor aansteeklike siektes wêreldwyd te doen....more53minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,153 episodes available.