Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.
September 16, 2023Motorrubriek 16 September 2023In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius die Bakkie van die Jaar....more6minPlay
September 16, 2023Naweekaktueel 16 September 2023Prins Mangosuthu Buthelezi word vandag begrawe. Professor Theo Venter praat oor sy nalatenskap. Ons kondig Suid-Afrika se Bakkie van die Jaar aan. Heinrich Klaasen maak met 174 lopies maalvleis van die Aussies....more55minPlay
September 09, 2023Motorrubriek 9 September 2023In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Indiese sportnutsvoertuig....more4minPlay
September 09, 2023Naweekaktueel 9 September 2023Reaksie op die afsterwe van die voormalige IVP-leier en politieke veteraan, Mangosuthu Buthelezi. Regslui na bewering betrokke by die kaping van geboue in die Johannesburgse middestad. Meer oor die afgelope Afrika-klimaatsberaad in Nairobi....more51minPlay
September 02, 2023Motorrubriek 2 September 2023In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius twee Chinese sportnutsvoertuie....more5minPlay
September 02, 2023Naweekaktueel 2 September 2023Johannesburg se brand-tragedie plaas die kollig op die erge verval, verrotting en munisipale wanbestuur van die middestad. 'n Deurbraak in die oorlog teen transitorowers. Die rolprentvervaardiger, André Scholtz, word vereer vir sy lewenslange bydrae tot die Suid-Afrikaanse rolprentbedryf....more54minPlay
August 26, 2023Motorrubriek 26 Augustus 2023In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Suid-Koreaanse sportnutsvoertuig....more3minPlay
August 26, 2023Naweekaktueel 26 Augustus 2023Nuwe navorsing wys dat 'n bloedtoets nie meer prostaatkanker betroubaar diagnoseer nie. Die seun van die sogenaamde Springs-monster praat oor sy folterings.Ons ontleed die Bokke se pragoorwinning oor die All Blacks....more55minPlay
August 19, 2023Motorrubriek 19 Augustus 2023In sy weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Fransman....more4minPlay
August 19, 2023Naweekaktueel 19 Augustus 2023Ons vind op grondvlak uit wat aangaan op Swellendam ná vandeesweek se grootskaalse geplunder. 'n Onverwagse wending in Argentynse politiek. 'n Mutasie van die Coronavvirus lei tot grootskaalse vrektes onder Ciprus se katte....more53minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.