Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.
February 26, 2022Motorrubriek 26 Februarie 2022In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius ‘n Mazda en ‘n Honda....more9minPlay
February 26, 2022Naweekaktueel 26 Februarie 2022Ons praat met 'n politieke ontleder oor die oorlog in Oekraïne. Wye reaksie op die afdanking van die nasionale polisiekommisaris. Die Proteas is stewig in die saal teen die Swart Pette....more50minPlay
February 19, 2022Motorrubriek 19 Februarie 2022In sy weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief....more4minPlay
February 19, 2022Naweekaktueel 19 Februarie 2022President Cyril Ramaphosa lig die sluier oor aanstaande week se begrotingstoespraak. Die jongste misdaadstatistiek ontlok geme ngde reaksie. Die Proteas is verslae na hulle onverwagte nederlaag teen Nieu-Seeland op die krieketveld....more53minPlay
February 12, 2022Motorrubriek 12 Februarie 2022In ons weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraarsvraag....more5minPlay
February 12, 2022Naweekaktueel 12 Februarie 2022Die regering beplan grootskaalse infrastruktuurprojekte om die ekonomie 'n hupstoot te gee. Equal Education sê die president moet 'n duidelike tydraamwerk gee vir infrastruktuurteikens by openbare skole. Die Wes-Kaapse Byebedryfvereniging is bekommerd oor die trae inwerkingstelling van die provinsie se strategie om die bedryf te versterk....more55minPlay
February 05, 2022Motorrubriek 5 Februarie 2022In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Haval en 'n Toyota....more10minPlay
February 05, 2022Naweekaktueel 5 Februarie 2022Kankerdag is gister herdenk, en ons praat met 'n man wat prostaatkanker oorleef het. Die volkslied in gebaretaal plaas Taalaktivismemaand in die kollig. Ons skakel regstreeks oor na die Negeuur Interkontinentale Uithouwedren op Kayalami....more51minPlay
January 29, 2022Motorrubriek 29 Januarie 2022In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Fransman wat in Indië gebou word....more5minPlay
January 29, 2022Naweekaktueel 29 Januarie 2022Die Minister van Polisie, Bheki Cele, moet tergende vrae in die parlement beantwoord oor die brand. 'n Australiër skryf 'n boek oor die verband tussen wildstropery in Afrika en moetie. Die tiende Silwerskermfees beloof om 'n sukkelende rolprentbedryf weer 'n hupstoot te gee....more52minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,104 episodes available.