Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.
October 16, 2021Naweekaktueel 16 Oktober 2021Daar word vermoed dat drie onwettige myners nog in 'n diamantmyn in Namakwaland vasgekeer is. Inwoners glo egter dit kan meer wees. Die inentingsveldtog teen Covid-19 word na tieners uitgebrei. Vandag, op Wêreldvoedseldag, kyk ons na planne om voedselsekerheid te verseker....more54minPlay
October 16, 2021Motorrubriek 16 Oktober 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Volvo....more5minPlay
October 09, 2021Naweekaktueel 9 Oktober 2021Die VF+ stel sy verkiesingsmanifes bekend. Inwoners van Mitchells Plain versoek dat die polisie 'n gespesialiseerde eenheid vir vermiste persone skep. Die Departement van Basiese Onderwys is gereed vir die matriekeindeksamen. Wessel Pretorius toets 'n Citroën en 'n Ford....more50minPlay
October 09, 2021Motorrubriek 9 Oktober 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius ‘n Citroën en ‘n Ford....more7minPlay
October 02, 2021Motorrubriek 2 Oktober 2021In ons weeklikse motorrubriek bekyk Wessel Pretorius nuwe voertuigverkope, die Motor van die Jaar, en hy bespreek 'n luisteraarsbrief....more11minPlay
October 02, 2021Naweekaktueel 2 Oktober 2021Die wêreldwye tekort aan mikroskyfies word ook plaaslik gevoel. Ons praat met 'n politieke ontleder oor kleiner partye wat hulle verkiesingsmanifeste bekendmaak....more52minPlay
September 25, 2021Naweekaktueel 25 September 2021Die DA stel sy verkiesingshandves bekend. Die Springbokke verloor hulle 100ste wedstryd teen die All Blacks, maar dit was 'n titaniese stryd Wessel Pretorius toets in sy motorrubriek 'n kompakte kruisvoertuig....more51minPlay
September 18, 2021Naweekaktueel 18 September 2021Die naweek is die laaste kans vir voornemende kiesers om te registreer om in die plaaslike regeringsverkiesing te stem. Die miskruier se oorlewing is in gevaar weens stygende vlakke van koolstofdioksied. 'n Herwinnaar van Klapmuts skep prettige en praktiese items uit rommel. In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Fordbakkie....more47minPlay
September 18, 2021Motorrubriek 21 September 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Ford-bakkie....more4minPlay
September 11, 2021Naweekaktueel 11 September 2021Ooggetuies herleef die aanvalle op die VSA, vandag 20 jaar gelede. 'n Oortuigende oorwinning vir die Proteas. Dis die Bulle teen die Haaie in die Curriebeker-eindstryd, terwyl die Bokke môre hulle staal toon teen die Wallabies....more54minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.