Sign up to save your podcastsEmail addressPasswordRegisterOrContinue with GoogleAlready have an account? Log in here.
Die aktualiteitsprogram met ‘n verskil. Dis ‘n program vir die naweekmens…die soort mens wat in sy omgewing belangstel, wat wil wegbreek en die wiele laat rol of sommer net ‘n bietjie anders na die le... more
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.
September 11, 2021Motorrubriek 11 September 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius voertuie van Mercedes-Benz en Mazda....more9minPlay
September 04, 2021Naweekaktueel 4 September 2021Ons ontleed gister se uitspraak in die konstitusionele hof wat bepaal dat die munisipale verkiesings voor 1 November moet plaasvind, Aasvoëls sal vir die eerste keer hulle eie veilige sone in die Karoo kry. Wessel Pretorius ondersoek die verwagting - of dalk vrees - dat dieselenjins uiteindelik aan die mark onttrek sal word....more55minPlay
September 04, 2021Motorrubriek 4 September 2021In ons weeklikse motorrubriek bespreek Wessel Pretorius 'n luisteraarsbrief....more7minPlay
August 28, 2021Naweekaktueel 28 Augustus 2021'n Daling in die brandstofprys word vir September voorspel. Suid-Afrikaanse boere behaal groot sukses met die verbouing van saffraan. Planne om 'n visboerdery in Limpopo te vestig. 'n Suid-Afrikaans gebore regisseur wil 'n belangrlike boodskap aan vroue oordra in haar rolprent oor Aretha Franklin....more53minPlay
August 28, 2021Motorrubriek 28 Augustus 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Mercedes-Benz....more6minPlay
August 21, 2021Naweekaktueel 21 Augustus 2021Wat beplan die regering met die omstrede voorgestelde sekerheidsplan? SARU bied aan om die oorblywende wedstryde in die Rugby Kampioenskapsreeks tuis te speel. Suid-Afrika palm nóg twee medaljes in by die Junior Wêreld Atletiekbyeenkoms. Die Voortrekkermonument vertoon eksklusiewe skatte....more51minPlay
August 21, 2021Motorrubriek 21 Augustus 2021In ons weeklikse motorrubriek beantwoord Wessel Pretorius 'n luisteraarsvraag....more4minPlay
August 14, 2021Naweekaktueel 14 Augustus 2021Die regterlike dienstekommissie moet van vooraf onderhoude met sewe kandidate vir die Konstitusionele Hof voer. 'n Onlangse peiling wys dat bykans 60% van Wes-Kapenaars die provinsie se onafhanklikheid steun. 'n Tweede viool word in Stellenbosch uit inheemse hout vervaardig....more50minPlay
August 14, 2021Motorrubriek 14 Augustus 2021In ons weeklikse motorrubriek toets Wessel Pretorius 'n Opel en 'n Mercedes-Benz....more8minPlay
August 07, 2021Naweekaktueel 7 Augustus 2021Dele van Harrismith in die Vrystaat is steeds sonder krag. Die vakbond Solidariteit is gekant teen die voorgestelde behoeftesertifikate vir gesondheidspraktisyns. Honderde duisende Suid-Afrikaners doen aansoek vir die Covid-19-hulptoelaag van R350. Wessel Pretorius toets 'n Volkswagen....more51minPlay
FAQs about Naweekaktueel:How many episodes does Naweekaktueel have?The podcast currently has 1,139 episodes available.